AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oz haal geskiedenisboeke met skandering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die renoster Oz word geskandeer. Foto: Care For Wild Rhino Sanctuary
Die renoster Oz word geskandeer. Foto: Care For Wild Rhino Sanctuary
’n Wees renoster genaamd Oz het die eerste renoster geword om ’n suksesvolle CT-skandering in Suid-Afrika te ondergaan.

Die Care for Wild Rhino Sanctuary en die Universiteit van Pretoria (UP) se fakulteit veeartsenykunde het die skandering uitgevoer en sê in ’n gesamentlike verklaring dit is ’n mylpaal in veterinêre gesondheidsorg en diagnostiese beelding asook renosterbewaring.

Oz, ’n witrenoster, het in 2015 weens stropery ’n wesie geword. Hy is na die Care for Wild Rhino Sanctuary gebring vir rehabilitasie, vrylating en voortgesette beskerming.

Hier het die renostermoniteerders vroeër vanjaar opgemerk dat sy gesig geswel was, waarna me. Petronel Nieuwoudt, stigter en uitvoerende hoof van Care for Wild Rhino Sanctuary, die kwessie met dr. Albertus Coetzee van die West Acres-dierehospitaal op Mbombela (Nelspruit) bespreek het.

Samesprekings is toe gevoer met dr. Jacques O’Dell, wildlewe-veearts en senior dosent en wildlewe-klinikus van die Universiteit van Pretoria (UP) se departement produksiediere­studies, en prof. Gerhard Steenkamp, veeartsenykundige tandartsspesialis en maksillofasiale chirurg (gesig en kake) aan die UP.

Met die ondersteuning van mnr. Louis van Wyk van die onderneming Wildlifevets.com is besluit om die bul van 1 ton vir verdere ondersoek na die Onderstepoort Veeartsenykundige Akademiese Hospitaal te bring.

Die CT-skandering het ’n tandwortelabses getoon en Oz is daarvoor behandel. Hy is nou terug by die Care for Wild Rhino Sanctuary-reservaat saam met die ander renosterwesies en eet en drink goed. 

oz
Die veeartse berei voor vir die skandering. Foto: Care for Wild Rhino Sanctuary
oz
Die span stap saam met Oz. Foto: Care for Wild Rhino Sanctuary

Waardevolle ervaring

Die samewerking was luidens die verklaring die katalisator vir ’n mylpaal-oomblik in veeartsenykundige gesondheidsorg, asook renostersorg en -rehabilitasie. Die logistieke ervaring, inligting en kennis wat in die proses verkry is, verteenwoordig buitengewoon groot vordering in die stryd om ’n hoeksteenspesie van uitsterwing te red, het die veeartse betrokke gesê.

“Ons kan nie ’n spesie op ons eie red nie, maar saam kan ons merkwaardige goed bereik,” het Niemandt gesê. Sy het die span spesialiste vir hul passie en toewyding bedank.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot