AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4471,6
-29,40
SOYA
20 Mrt
-
9235
-140,00
SUNS
20 Mrt
-
9420
-218,00
WEAT
20 Mrt
-
6559
-56,00
WMAZ
20 Mrt
-
3962
-26,00
YMAZ
20 Mrt
-
4161,8
-21,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Roofdierbestuur-sessies in Klein Karoo aangebied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Jade Harris
Ter illustrasie. Foto: Jade Harris
Cape Leopard Trust (CLT) se werksessies beloof vanjaar dat deelnemers in harmonie met die natuur sal kan boer om sodoende produktiwiteit en volhoubaarheid te verseker.

Na aanleiding van sy reeks werksessies verlede jaar, “Boer saam met die natuur”, bied die CLT op 8 Maart en 19 April werksessies aan by Bella de Karoo, tussen Calitzdorp en Oudtshoorn. Die trust, in vennootskap met kundiges van die Herding Academy en CapeNature, sal weer werksessies aanbied wat holistiese grondbestuur en volhoubare boerdery in harmonie met roofdiere ondersoek.

Die twee voldagwerksessies sal daarop gemik wees om roofdierkonflikversagting en plaasbestuurmetodes te bevorder wat die natuur beskerm, boere bevoordeel en voedselsekerheid verbeter.

Die eerste werksessie op 8 Maart van 09:00-16:00 sal holistiese droogtebestuur ondersoek. Die tweede werksessie op 19 April van 09:00-16:00 sal holistiese roofdierbestuur ondersoek. Dit kos R200 per werksessie, wat middagete ingesluit. Belangstellendes kan by www.capeleopard.org.za/shop/events plek bespreek.

Die CLT is ’n aktiewe roofdierbewaringswerkgroep. Dit gebruik navorsing as ’n instrument vir bewaring, om oplossings vir konflik tussen mense en wild te vind en om belangstelling in die omgewing aan te wakker deur ’n interaktiewe en dinamiese omgewingsopvoedingsprogram.

“Konflik met roofdiere is een van vele probleme wat boere in die gesig staar, tesame met droogte en uiterste weer. Om saam ‘met’ die natuur te boer is egter nie net moontlik nie, maar voordelig om veerkragtigheid te verbeter en produktiwiteit te verbeter. Boere kort egter soms die kennis of selfvertroue om meer holistiese boerderymetodes aan te neem,” sê die CLT luidens ’n verklaring.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.56
-0.9%
Rand - Euro
19.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Platinum
970.12
+0.2%
Palladium
1,408.78
-0.2%
Goud
1,998.93
+0.5%
Silwer
22.63
+0.1%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,360
+0.5%
Alle aandele
72,813
+0.4%
Hulpbronne 10
64,205
+2.1%
Industriële 25
97,751
+0.7%
Finansiële 15
14,797
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot