AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Só werk WRSA vir die wildbedryf se oorlewing

akkreditasie
Foto: Charl van Rooyen
Foto: Charl van Rooyen
Lodges staan leeg, jagkampe is verlate, wildvoertuie staan geparkeer, veilingslokale en taksidermievloere is stil en diere loop in die veld, terwyl jagters tot hul huise ingeperk is.

Lodges staan leeg, jagkampe is verlate, wildvoertuie staan geparkeer, veilingslokale en taksidermievloere is stil en diere loop in die veld, terwyl jagters tot hul huise ingeperk is. 

Dít is die harde werklikhede van die wildbedryf tydens die staat van inperking sê me. Adri Kitshoff-Botha, uitvoerende hoof van Wildbedryf SA (WRSA). “Die hele bedryf kry seer,” het sy Woensdag op die 20ste dag van Suid-Afrika se staat van inperking per WhatsApp-stemnota aan die organisasie se lede gesê.

“Al is ons ingeperk, leef Moeder Natuur voort en ons wildboere moet dus ook werk. Wildbestuur, teenstropingsaktiwiteite, dieresorg en veeartsenydienste is in die nasionale rampbestuurregulasies vervat as noodsaaklike dienste,” sê Kitshoff-Botha, maar wys daarop dat boere diep bekommerd is omdat jag tot stilstand gekom het.

“WRSA het dit verlede week met staatsamptenare in ’n telefoonkonferensie bespreek en Awasa, ’n forum vir jag en wildorganisasies waarvan WRSA lid is, roer die kwessie op ministersvlak aan.”

As lid van die wildsvleisbedryfsforum het WRSA met ander lede van die forum gepraat oor die moontlikheid om wildsvleis deur die staat se maatskaplike toelae as proteïen op huishoudelike tafels te kry. Dit is nog net ’n idee, sê Kitshoff-Botha, maar dit kan aan boere ’n geleentheid bied om oortollige wild te oes en kontantvloei te bewerkstellig deur die vleis teen ’n billike prys aan die staat te verkoop. Vir die staat is dit weer ’n bekostigbare bron van gesonde proteïen waardeur die maatskaplike kwessies van die Covid-19-pandemie aangepak kan word.

Die kwessie van buffels wat ná gunstige toetsuitslae vir siektes soos tuberkulose, bek-en-klouseer, korridorsiekte en brusellose in bomas staan, want hulle kon nie voor die vervaldatum van permitte verskuif kan word nie, word ook opnuut met die direkteur van dieregesondheid bespreek.

Die departement het aanvanklik ’n vergunning gemaak dat verskuiwingspermitte wat voor 16 April verval, vir nog 21 dae geldig sou bly. Nou moet besluit word wat die impak van die ekstra twee weke van inperking op hierdie permitte is.

WRSA versoek alle buffeleienaars, hetsy hulle lede van die organisasie is of nie, om WRSA te laat weet hoeveel buffels hulle in bomas het. Dit sal aan WRSA beter statistieke gee waarmee hy die direkteur kan nader om oor die buffels te praat. Vorms hiervoor is op die WRSA se webwerf beskikbaar, of boere kan vorms per e-pos by info@WRSA.co.za aanvra.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.3%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.55
-0.4%
Silwer
20.44
-1.1%
Palladium
2,275.00
+0.6%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,180
-0.4%
Alle aandele
65,528
-0.5%
Hulpbronne 10
62,829
-0.7%
Industriële 25
79,632
-0.5%
Finansiële 15
14,006
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot