Dit word op die teleskoop vasgeknip en is binne twee sekondes gereed om gebruik te word. Dit kan ook as monoverkyker gebruik word. Die sigtoestel is veral geskik vir nagskiet, danksy die vermoë om wild met behulp van infrarooi-tegnologie sigbaar te maak.
Prys: Nagenoeg R60 000
Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!