AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Twee stropers kry elk 12 jaar tronkstraf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.
Jasper Raats
Twee broers van Mosambiek is elk tronkstraf opgelê nadat hulle in die Krugerwildtuin betrap is met toerusting wat hulle waarskynlik wou gebruik om renosters te stroop.

Twee renoterstropers, die broers Arshandi (34) en Peter (30) Sitha, is verlede week in die Skukuza-streekhof gevonnis nadat hulle skuldig bevind is op aanklagte van betreding, besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen waarvan die reeksnommer afgevyl is, die onwettige besit van ammunisie, oortreding van die immigrasiewetgewing, sameswering om misdaad te pleeg en die besit van ’n gevaarlike wapen.

Die twee broers van Mosambiek is op 18 Julie verlede jaar in hegtenis geneem toe veldwagters tydens ’n patrollie in die Krugerwildtuin se Kingfisher-seksie onraad vermoed het. ’n Soektog is begin en later is die hulp van ’n helikopter ingeroep om drie verdagtes op te spoor.

Een van hulle het egter weggekom, maar die Sitha-broers is aangekeer met ’n ongelisensieerde jaggeweer sonder reeksnommers, ammunisie, drie sakke, ’n mes en ’n byl in hul besit. Skukuza se polisie is ontbied en het die twee in hegtenis geneem. Albei broers het met hul eerste hofverskyning reeds skuldig erken op al die aanklagte teen hulle.

Op die klag van betreding in ’n nasionale park is hulle elk tot twee jaar gevangennisstraf gevonnis, vir die oortreding van die immigrasiewet een jaar elk, vir die besit van ’n onwettige vuurwapen ses jaar elk, vir die onwettige besit van ammunisie twee jaar elk, vir die sameswering om misdaad te pleeg vier jaar elk en vir die besit van ’n gevaarlike wapen een jaar elk.

Die hof het gelas dat die vonnisse op klag 1 en klag 2 saam met die vonnis op klag 5 uitgedien moet word. Die vonnis op klag 6 moet op sy eie uitgedien word. Die vonnisse op klag 3 en klag 4 moet saam uitgedien word. Die twee sal effektief 12 jaar agter tralies deurbring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot