AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15
Skenk 'n artikel

Wat veroorsaak ander kleure by blesbokke?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Dit lyk of die meeste kleurvariante ontstaan vanweë ’n resessiewe geen, hetsy dit ’n goue wildebees, swart rooibok of wit blesbok is. FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Dit lyk of die meeste kleurvariante ontstaan vanweë ’n resessiewe geen, hetsy dit ’n goue wildebees, swart rooibok of wit blesbok is. FOTO: CHARL VAN ROOYEN

Ek boer in die Vrystaat met wild, onder meer met blesbokke. Ek koop jaarliks nuwe troppe blesbokke aan. Daar is twee redes daarvoor. Eerstens wil ek uitbrei en tweedens wil ek seker maak geen inteling vind in my kudde plaas nie. Dit het onder my aandag gekom dat daar blesbokke in my kudde is wat anders lyk as tipiese blesbokke. Hul hele gesig is wit met slegs bruin om die oë, amper soos ’n bril.

Ek het reeds navrae daaroor aan wildvangers gerig. Luidens die antwoorde wat ek ontvang het, is die kleurverskil moontlik weens inteling. Ek meen dit is onmoontlik omdat daar elke jaar ’n nuwe ram is wat die ooie dek, want met die koop van nuwe bokke skiet ek gewoonlik die ander ramme uit sodat die nuwe ramme die ooie kan dek.

Met die klomp verskillende kleurvariasies wat die afgelope paar jaar voorgekom het en met soveel boere wat iets nuuts probeer teel, wil ek nie soos iemand lyk wat net vinnig ’n paar rand wil maak nie. Ek wil eerder meer uitvind oor die verskynsel en wat dit moontlik veroorsaak. Die bokke is besonder mooi en ek wil hulle regtig nie uitskiet oor moontlike inteling nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot