AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wild: Omgewingspermitte vir vleisverkope stopgesit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vraag na wildsvleis oorskry tans die aanbod, maar gesondheidsmaatreëls mag nie in die slag bly nie, sê Tshwane se adjunkdirekteur van gesondheidsdienste. Permitte wat deur die permitkantoor van die Gautengse departement van natuurbewaring uitgereik is vir die verwerking en verkoop van wildsvleis is nie geldig nie. Foto: Verskaf
Die vraag na wildsvleis oorskry tans die aanbod, maar gesondheidsmaatreëls mag nie in die slag bly nie, sê Tshwane se adjunkdirekteur van gesondheidsdienste. Permitte wat deur die permitkantoor van die Gautengse departement van natuurbewaring uitgereik is vir die verwerking en verkoop van wildsvleis is nie geldig nie. Foto: Verskaf
“Dis ’n wonderwerk! En as dit nie is nie, het iets baie naby aan ’n wonderwerk gebeur!”

So sê dr. Maretha van der Merwe, adjunkdirekteur van munisipale gesondheidsdienste in Tshwane, oor ’n e-pos van dr. Claire Ntshane aan amptenare van die provinsiale regering in Gauteng wat hulle nou verbied om natuurbewaringspermitte vir die verkoop van wildsvleis aan slaghuise uit te reik.

In Gauteng is daar vanjaar volgens Van der Merwe besonder baie wildsvleis in die handel beskikbaar, baie meer as wat sy en haar departement volgens die vereistes van die Vleisveiligheidswet (Wet 40 van 2000) en die Wet op Voedingsmiddels, Skoonheidsmiddels en Ontsmettingsmiddels (Wet 54 van 1972) kon inspekteer.

By nadere ondersoek het dit geblyk dat amptenare van die Gautengse departement van natuurbewaring permitte aan slaghuise uitreik wat volgens Van der Merwe en haar kollegas heeltemal onwettig is. In een geval het sy foto’s gekry van ’n koeltrok wat 24 ton wildsvleis sonder enige van die inspeksiemerke of stempels waarop die Gauteng-vleisforum met die departement van gesondheid en die departement van landbou ooreengekom het. 

Van der Merwe sê die verwerkers wat sulke vleis in hul slaghuise het, wys bloot ’n permit wat deur die Gautengse departement van natuurbewaring aan hulle uitgereik is en wat hulle dan die “wettige” reg gee om wildsvleis te verwerk en te verkoop. 

“Ek hoop Ntshane se skrywe bring ’n einde daaraan, want dit het op ’n ramp afgestuur. Ek is ’n groot voorstander van wildsvleis vir menslike gebruik, omdat wild vry van hormone en antibiotika is en baie hoë ystervlakke het met min vet, maar as iemand siek word van wildsvleis wat nie deur die regte kanale geïnspekteer is nie, kan dit die wildvleisbedryf ruïneer nog voordat dit mooi staande gekom het.” 

Departementele toutrekker

Die kwessie rondom die wettige verkoop van wildsvleis is op die spits gedryf toe die departement van omgewingsake, bosbou en visserye onlangs ’n konsepstrategie vir wildsvleis bekend gemaak het. Dit is ’n stap wat volgens baie in die wildbedryf beskou word as betreding op die departement van landbou se terrein. Byna alle wildspesies is reeds ingevolge die Veeverbeteringswet (Wet 62 van 1998) as landrasspesies geregistreer.

Dit beteken waar kommersieel met dié diere geboer word, is dit volgens die wet plaaswild en die verantwoordelik van die departement van landbou. “Dit is dus nie die departement van omgewingsake se kommoditeit om te reguleer nie,” sê mnr. Peter Knipe, voorsitter van die wildprodusentevereniging (WPA).

Hy meen die departement van landbou moet ingryp en rigting gee aan die wildsdebat en verduidelik dat dit eintlik maklik bygelê kan word. “Volstruise op ’n volstruisplaas op Oudtshoorn wat leer, vleis en vere produseer, word deur die departement van landbou gereguleer en volstruise in die Krugerwildtuin deur die departement van omgewingsake. Dit moet só werk vir alle wildspesies, want tans word kommersiële wild vervoer en benut op grond van permitte wat deur die departement van omgewingsake uitgereik is.

“Dit mag nie so wees nie. ’n Wildboer se wild is ’n landbouproduk en moet aan die biosekuriteit en dieregesondheidsmaatreëls van die departement van landbou voldoen, nie aan die bewaringskriteria van die departement van omgewingsake nie. Hierdie onduidelikheid skep ruimte vir onverantwoordelike mense om wild ‘wettig’ te vervoer na en van plekke wat hulle nie moet nie in ’n tyd dat Suid-Afrika sukkel om bek-en-klouseeruitbrekings hok te slaan.”

Van der Merwe werk al vir jare saam met die wildbedryf om werkbare oplossings vir die bemarking van wildsvleis daar te stel. Na haar mening sal die beste moontlike stap nou wees om konsepregulasies vir die hantering van wildsvleis wat die departement van landbou reeds in 2016 bekend gemaak het vir kommentaar, toe te pas. “Al die werk is reeds deur die departement van landbou en die departement van gesondheid gedoen om ’n stelsel te verseker wat veilige, gesonde vleis vir die verbruiker beskikbaar sal stel. Dit maak dus sin dat die departement van landbou pleks van omgewingsake wildsvleisproduksie reguleer.”

Knipe sê uiteindelik gaan ’n vleisbedryf oor baie meer as net die oes van wild, dit gaan ook oor gesondheid van die vleis, naspeurbaarheid en biosekerheid. “Ons moet oppas dat ons nie ’n bush meat-bedryf vestig ten koste van ’n formele bedryf met enorme inkomstepotensiaal vir wildboere nie,” sê hy.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot