AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Aandeelhouers ‘oes’ miljoene

Aansienlike verhogings in dividend-uitbetalings deur landbou-ondernemings laat glimlagte op aandeelhouers se gesigte.

Met aansienlike verhogings in dividend-uitbetalings was menige aandeelhouer in Suid-Afrikaanse landbou-ondernemings teen Desember bly dat hulle nóg ’n jaar lank aan hul aandele vasgeklou het, al was die versoeking groot om dié bates vir kontant te verruil.


’n Vinnige kykie in die jongste jaarverslae van Pioneer Voedsel, Kaap Agri, Zeder Beleggings, Senwes en NWK toon dat dié maatskappye in die loop van verlede jaar amper R400 miljoen in dividende aan aandeelhouers uitbetaal het.


Kaap Agri het ’n dividend van 30 sent betaal – 30% hoër as dié van die vorige jaar. Pioneer se dividend van 125 sent per aandeel is ook 30% hoër as die 96 sent van die vorige boekjaar.


Senwes was in Desember in die nuus toe sy aandeelhouers ’n tussentydse dividend van 25 sent én ’n bykomende spesiale dividend van 100 sent per aandeel ontvang het. NWK het die boekjaar afgesluit met ’n totale dividend van 33 sent per aandeel.


Zeder Beleggings, wat aandele in genoemde maatskappye besit, het eweneens ’n dividend van 7 sent per aandeel (40% hoër as in 2008) verklaar.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 5 Februarie 2010.


Bronne:

www.kaapagri.co.za

www.pioneerfoods.co.za

www.senwes.co.za

www.nwk.co.za

www.zeder.co.za


2 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot