AFGRI
BEAN
02 Des
-
9238
-127,00
CORN
02 Des
-
4511
-39,00
SOYA
02 Des
-
10400
-18,00
SUNS
02 Des
-
10800
-86,00
WEAT
02 Des
-
6730
-15,00
WMAZ
02 Des
-
5016
-111,00
YMAZ
02 Des
-
4919
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Aansoeke om EG-permitte oop

Aansoeke om permitte is geopen vir enige uitvoerders wat produkte na Europa wil uitvoer.

Aansoeke om permitte is geopen vir enige uitvoerders, of voornemende uitvoerders, wat produkte na Europa wil uitvoer.


Luidens ’n verklaring van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sal dié permitte volgende jaar vir die tydperk 1 Januarie  tot 31 Desember geldig wees.


Die lys van die produkte waarvoor om permitte aansoek gedoen kan word, sluit kaas, snyblomme, bevrore aarbeie, ingemaakte vrugte (pere, appelkose en perskes), bevrore lemoensap, pynappelsap, appelsap, wit- en rooiwyn in. Dié produkte sal teen verlaagde belasting aan die Europese Gemeenskap (EG) gelewer word, soos in die Staatskoerant van 16 September 2011 uiteengesit.


Belangstellendes kan die aansoekvorm op die departement se webtuiste vind, onder publikasies.


Die Europese Gemeenskap

Die departement sê as deel van die toegewing waarvoor die ooreenkoms oor handelsontwikkelings en samewerking (TDCA) voorsiening maak, het die EG ingestem om tariefvoorkeure aan ’n beperkte aantal geselekteerde produkte, in die vorm van tariefkwotas, toe te staan.


Die ooreenkoms is op 1 Januarie 2000 aanvaar en dit maak voorsiening vir ’n vryhandel-omgewing tussen die EG en Suid-Afrika.


Die uitvoerpermitte sal slegs aan geregistreerde uitvoerders in Suid-Afrika, spesifiek uitvoer na Europa, uitgereik word.


Aansoeke moet teen 15 Oktober 2011 ingehandig wees.


16 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,801.45
-0.1%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,923.50
-1.1%
Platinum
1,042.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,345
-0.8%
Alle aandele
74,500
-0.7%
Hulpbronne 10
74,056
-2.5%
Industriële 25
91,484
-0.7%
Finansiële 15
15,581
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot