AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Aanvullings onder vergrootglas

Die staat sê hy sal meulenaars en graanboere met ‘n valkoog dophou om te verseker dat hulle wetlik verpligte aanvullings by hul produkte voeg.

Die Regering wil meulenaars en graanboere strenger monitor om seker te maak dat wetlik verpligte aanvullings by hul produk gevoeg word. Dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, gaan in die boekjaar 2011/’12 ’n nuwe program begin om alle meulenaars en graanboere te dwing om aan die wet te voldoen.


Die Regering het in 2003 ’n nasionale voedselverrykingsplan begin waarmee hy die voedingswaarde van die land se mieliemeel en brood wou verbeter. Volgens wet moet ’n vasgestelde dosis vitamiene en minerale by alle mielie- en koringmeel gevoeg word.


Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van die Meulenaarskamer, sê enige poging om die monitering van aanvullingsregulasies te versterk moet verwelkom word.“Monitering is die verantwoordelikheid van die plaaslike regering en ons is nie seker of die staat tans dié dienste uitvoer nie. Dit is duur om proefmonsters te laat toets en die staat se vermoë is beperk.”


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 23 April 2010.


16 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+0.6%
Rand - Pond
21.07
+1.0%
Rand - Euro
18.17
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,769.40
+0.0%
Silwer
22.10
-0.7%
Palladium
1,855.49
-1.2%
Platinum
989.32
-1.1%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot