
Promosie-artikel:
'n Verskeidenheid landbou-toerusting van Afgri is tans op 'n webveiling onder die hamer.
Die veiling bied aan voornemende kopers die geleentheid om 'n bod te plaas vir gebruikte werktuie, soos stropers, spuite, John Deere-trekkers, baalmasjiene en vele ander masjinerie.
Op dié veiling moet voornemende kopers registreer en kan dan 'n bod insit op die items op die katalogus. Die veiling eindig op 19 Februarie, wanneer die hoogste bod per item deur die afslaers, Clear Asset, beklink word.
Kyk na die lys van items op www.clearasset.co.za