AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Afrika kry landbou-ekspo

’n Landbou-ekspo wat vir Afrika beoog word, sal die belangrikheid van die landbou vir dié vasteland beklemtoon, sê AMW.

’n Landbou-ekspo wat vir Afrika beoog word, sal die belangrikheid van die landbou vir dié vasteland beklemtoon, sê Agri Mega Week (AMW).

Luidens ’n mediaverklaring het dié groep en die Wêreldhandelsentrum Dinsdag (22 Mei 2012) ’n samewerkingsooreenkoms onderteken. Die ooreenkoms fokus op die ontwikkeling van die Landbouwêreld-Afrika-ekspo, asook om Afrika in die wêreld in so ’n posisie te plaas dat dit die hoofbron van voedsel word.


Mnr. Jerome Topley, woordvoerder vir AMW, sê die ekspo word vir einde aanstaande jaar beplan. Hy sê die ekspo sal aanvanklik in Suid-Afrika aangebied word. “Die konsep wat saamgestel word, fokus daarop dat die ekspo op ’n rotasiegrondslag deur die hele Afrika moet beweeg.”


Transformasie

Die ekspo word beskryf as ’n katalisator van die transformasie van die landboubedryf op die Afrika-vasteland. Mnr. Julius Steyn, hoof uitvoerende beampte van die Wêreldhandelsentrum, sê die ekspo sal Afrika toegang bied tot markte wat gewoonlik nie vir landbouprodusente beskikbaar is nie.


Die ekspo sal fokus op die tentoonstelling van landbouprodukte, handelsbedrywighede tussen Afrikalande en tussen Afrika en die res van die wêreld. Verder wil dit poog om ontwikkeling te bespoedig en Afrika-ekonomieë te help groei deur landbou-aktiwiteite te verbeter en uit te brei.


Mnr. Orton King, uitvoerende direkteur vir die Agri Mega-groep, sê: “Dit is tyd dat ons na die landbou kyk met ’n Afrika-vir-Afrika-perspektief en ons moet verby die uitdagings kyk wat tans op die vasteland voorkom.” Hy meen groter fokus op die potensiaal van landbou in Afrika is nodig.



Van links is mnre. Noel Bastiaan, Orton King (beide van die Agri Mega Groep), Theo Poggenpoel (Wêreldhandelsentrum), Henk Aggenbach, Déan Kleynhans en Jerome Topley (almal van die Agri Mega Groep). 


23 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.02
-1.6%
Silwer
22.25
-3.9%
Palladium
1,877.00
-1.2%
Platinum
999.00
-2.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot