AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Afrivet-akademie: Kennis met opleiding

Die Afrivet-akademie bied kennis aan, met opleiding. Dis die sleutel!

Promosie-artikel:

Die Afrivet-akademie is gemik op opleiding en onderrig vir die hele professie. Dit sal in fase 1 daarop fokus om die ophoping van CPD-punte so gerieflik moontlik te maak, veral vir diegene in afgeleë gebiede vir wie dit moeilik is om CPD-lesings in die stede by te woon.

Die Afrivet-akademie word aanlyn aangebied, so jy kan aansluit en inteken om 'n lesing oor 'n spesifieke onderwerp te lees, aangebied deur 'n kundige in die spesifieke veld.

Alle akademielede het toegang tot 'n opsomming van die geakkrediteerde praatjie en nadat die voorlegging bekyk is, word 'n toets afgelê om CPD-punte te verkry. Die lid kry dan 'n elektroniese sertifikaat by afhandeling van 'n module wat aanlyn bygewoon is. Dit maak die CPD-reis uiters gerieflik.

Keer terug na die webwerf

Veeartse en mense in para-veterinêre beroepe kan na die webwerf terugkeer en die lesing deurwerk, net wanneer hulle wil. Diegene wat bekommerd is oor die spoed van hulle internetverbinding sal bly wees om te hoor dat die video’ s wat beskikbaar is, deur die Afrivet-akademie toeganklik gemaak sal word vir gebruikers met verskillende verbindingspoede.

Die Afrivet-akademie sal in die toekoms internasionale sleutelsprekers insluit en die kennis-inhoud uitbrei om 'n selfs groter kykersgehoor te lok. Alles in ag genome sal die ophoping van CPD-punte, sowel as opleiding en onderrigsmoontlikhede 'n eenvoudige, doeltreffende taak binne bereik van elke veeartsenykundige se bereik raak – maklik gemaak deur die Afrivet-akademie!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot