AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Agri Megaweek groei fluks

Besoekersgetalle by die jaarlikse Agri Megaweek het sterk groei getoon met sowat 3 000 meer besoekers vanjaar.

Besoekersgetalle by die jaarlikse Agri Megaweek het sterk groei getoon met sowat 3 000 meer besoekers vanjaar.


Besoekersgetalle by die jaarlikse Agri Megaweek het sterk groei getoon met sowat 3 000 meer besoekers vanjaar. Luidens ’n verklaring het vanjaar se besoekersgetal op 17 072 te staan gekom, teenoor verlede jaar se 14 554.


“Benewens die groei in besoekersgetalle het die geleentheid ook ’n stadium bereik waar addisionele ruimtes vir uitstallers geskep moes word en dat daar ten spyte hiervan steeds ’n waglys van uitstallers was,” lui die verklaring.


Merino Classic

Een van die geleenthede by die tentoonstelling was die BKB/ABSA Merino Classic wat vanjaar ’n rekordgetal inskrywings ontvang het. Ekstra blyplek moes inderhaas geskep word vir die groot klomp skape wat deelgeneem het.

BKB het tydens die week ook die totale waardeketting van die plaashek tot by mode-items op ’n loopplank ten toon gestel.


Van die hoogtepunte by vanjaar se Megaweek was die geskiedkunidge “produksieskou” wat vir kleinboere aangebied is, asook die eerste landbou-jeugkonferensie wat plaasgevind het.


Vyf buitelandse afvaardigings het die tentoonstelling bygewoon en verskeie internasionale sprekers het ook deelgeneem.


Mnr. Orton King, uitvoerende direkteur van die Agri Megagroep, sê hulle sien met groot verwagting uit na toekomstige Agri Megaweke, veral omdat die oprig van meer permanente infrastruktuur voorsien word. Hy sê verskeie uitstallers het aangedui dat hulle vaste uitstalstrukture wil ontwikkel.


Kliek hier om na video te kyk van 'n baie spesiale Merino-ram by die Agri Megagroep.

3 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot