AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Agri-Vie belê in slaai

Verbruikers se behoefte aan gesonder kitskos is een van die redes vir Sanlam se Agri-Vie-fonds se belegging in Dew Crisp, ‘n verskaffer van slaaiprodukte.

Verbruikers se veranderende leefstyle en groeiende behoefte aan gesonder kitskos, soos slaai, is een van die redes vir Sanlam Private Equity en Strategy Partners se Agri-Vie-fonds se aankoop van aandele in Dew Crisp, ‘n verskaffer van slaaiprodukte. Luidens ‘n artikel op Allafrica meen dié private aandeelfonds die vars voedselbedryf toon groeipotensiaal.


Me. Acril Stassen, beleggingsraadgewer van die fonds, sê plaaslike eetgewoontes volg wêreldneigings en derhalwe eet verbruikers meer gesonde en vars voedsel. “Onlangse studies toon dat die aantal gegoede Suid-Afrikaners nie net toegeneem het nie, maar vinniger groei as wat verwag is.”


Mnr. Chris Gilmour, ‘n ontleder by Absa Batebestuur, sê die gemaksvoedselmark toon spoedige groei, veral met die aantal gerieflikheidswinkels by vulstasies landswyd.


Groei ondanks druk

Dew Crisp meen hy het die “gemak-slaai”- konsep in Suid-Afrika geskep en lewer slaaiprodukte aan supermarkte, kitskoswinkels en voedselmarkte. Stassen sê die onderneming het die afgelope vyf jaar met 20% gegroei, ondanks druk op die mark en die ekonomiese afswaai.


Mnr. Micheal Kaplan, gesamentlike besturende direkteur van Dew Crisp, sê die maatskappy verbou 55% van sy eie produkte. Die oorblywende 45% word van boere en landbou-ondernemings bekom. Die meeste van sy verskaffers is in Gauteng en die Wes-Kaap geleë.


Bron:

Allafrica


4 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.25
+1.7%
Rand - Pond
21.14
+0.9%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,796.07
-0.1%
Silwer
23.06
-0.4%
Palladium
1,914.00
+0.7%
Platinum
1,026.00
+0.6%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,257
+1.5%
Alle aandele
75,421
+1.5%
Hulpbronne 10
75,272
+1.7%
Industriële 25
92,434
+0.9%
Finansiële 15
15,828
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot