AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Aksyns kan wynbedryf sink

Die jongste aksynsbelasting wat minister Pravin Gordhan aangekondig het, kan die einde vir sommige wynprodusente beteken.

Die jongste aksynsbelasting wat mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, aangekondig het, kan die finale slag vir sommige wynprodusente beteken.


Luidens ‘n verklaring van VinPro - die verteenwoordigende organisasie vir sowat 4 500 primere wynprodusente – sal dié belasting wynprodusente verder op hul knieë dwing.


Die organisasie sê produsente moes die afgelope paar jaar reeds strawwe aksynsverhogings absorbeer te midde van erge finansiële druk. Hulle meen die jongste verhogings van 8,4% op natuurlike wyn en 10% op spiritualieë kan tot talle produsente se ondergang lei. Gordhan het dié verhogings in Woensdag (23 Februarie) tydens sy begrotingsrede in Kaapstad aangekondig.


Teleurstelling en kommer

Die wynbedryf het met teleurstelling en kommer kennis geneem dat daar – ondanks deurlopende gesprekke met die Regering – nie ag geslaan is op sy benarde posisie en pleidooie nie. Die verhogings beloop byna dubbeld die inflasiekoers, terwyl gefortifiseerde wyn met 7.4% en vonkelwyn 4.5% verhoog,” sê VinPro.


Die organisasie meen dat behoorlike beheer oor onwettige drankverspreiding wesenlike laer verhogings kan beteken. “Dít terwyl die staat reeds meer inkomste deur aksyns en BTW uit wynprodukte verdien as die produsente – sekerlik ? onvolhoubare situasie vir beide die Regering en die bedryf.”


“Hierdie verhogings beteken dat in die geval van brandewyn die staat bykans R400 uit aksyns verdien op elke kis brandewyn (12 x 750ml) wat in die kleinhandel verkoop,” lui die verklaring.


24 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+1.1%
Rand - Pond
20.91
+0.6%
Rand - Euro
18.01
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,780.47
+0.5%
Silwer
22.67
+2.1%
Palladium
1,860.00
+0.5%
Platinum
1,008.00
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Luking4U
Ek beskou myself as netjiese goedversorgde vrou, ek is selfonderhoudend. Ek het n goeie humor sin, altyd oop vir n grappie en lekker lag, asook het ek n ernstige kant. Ek lief...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot