AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Amerikaner koop Mulderbosch

Die wynplaas Mulderbosch het ‘n nuwe eienaar – mnr. Charles Banks van die Kaliforniese wynkelder Screaming Eagle.

Die nuwe eienaar van Mulderbosch, die bekende wynplaas by Stellenbosch, is mnr. Charles Banks, ‘n welgestelde Amerikaner, wat die ikoniese Kaliforniese wynkelder Screaming Eagle besit het.


Banks staan aan die hoof van beleggingsgroep Terroir Capital, wat Mulderbosch aangekoop het vir ‘n onbekende bedrag. Mnr. André Morgenthal, woordvoerder vir Wines of South Africa (Wosa), meen die hoeveelheid buitelandse belegging in die plaaslike wynbedryf is ‘n teken van vetroue, luidens ‘n berig op Winetimes.co.za.


Sowat 16% van wynplase in Suid-Afrika het buitelandse beleggers of word deur buitelanders besit, sê Wosa. Dit is ‘n totaal van 111 plase en die eienaars is meestal Nederlands, Duits, Frans, Amerikaans of Switsers.


Volgens ‘n berig op IOL sê mnr. Ben Truter, voormalige eienaar van Mulderbosch, Banks meen dit is nou die regte tyd om in Suid-Afrika te belê, wat verdere belangstelling tot gevolg kan hê.


Mnr. Sean Griffiths, bemarkingsbestuurder by Mulderbosch, sê die meeste lede van die huidige span sal by die plaas aanbly. Mnr. Andy Erickson, Screaming Eagle se wynmaker, sal die Muldersbosch-span lei terwyl keldermeester mnr. Richard Kershaw ook sal aanbly.


4 Januarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot