AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Astral sprei vlerke in Zambië

Hoenderproduksie in Afrika kan met sowat een miljoen kuikens per week opgestoot word nadat Astral Foods ‘n broeihuis in Zambië geopen het.

Hoenderproduksie in Afrika kan met sowat een miljoen kuikens per week opgestoot word nadat Astral Foods ‘n broeihuis in Zambië geopen het. Luidens ‘n berig op Business Day sê die maatskappy die broeihuis sal aanvanklik 120 000 kuikens per week lewer, terwyl die maatskappy sy sakebelange in Zambië uitbrei. 


Die maatskappy slag sowat 3,9 miljoen hoenders per week, en is van plan om sy sakebelange in samewerking met Country Bird Holdings in die res van Afrika te groei.


Geleenthede vir uitbreiding in Zambië

Astral meen daar is geleenthede vir groei in Zambië se hoendermark. Algemene jaarlikse verbruik van hoender in dié land is 2,5kg per person - dit is minder as 10% van hoenderverbruik in Suid-Afrika – want tans op 31,8kg per persoon per jaar staan. 


Die maatskappy sê uitbreiding sal egter minimaal bly indien slagplase nie ook gevestig word nie, want die afset vir vleis is soveel groter as dié van lewendige kuikens. Mnr. Chris Schutte, hoof uitvoerende beampte van Astral Foods, sê vleis sal eers produseer word as Zambië se kleinhandelbedryf bergings- en verspreidingsketting vir koue voedsel vestig.


“Die mark is besig om redelik vinnig te ontwikkel wat kettingwinkels met bergingsgeriewe vir koue voedsel aangaan. Ons kan dalk binnekort na slagplase begin kyk. Dit is gewoonlik ‘n lang proses, maar daar bestaan reeds 12 Shoprite-winkels in die land, en die eerste Pick n Pay open later die jaar,” vertel Schutte.


Luister na 'n klankgreep deur Alani Janeke oor Country Bird se planne om sy sakebelange vir mielies in Zambië uit te brei.


21 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot