AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9024
-68,00
CORN
04 Okt
-
4800,4
-85,60
SOYA
04 Okt
-
9280
-85,00
SUNS
04 Okt
-
10230
50,00
WEAT
04 Okt
-
7127
-15,00
WMAZ
04 Okt
-
4895,60
-88,40
YMAZ
04 Okt
-
4850
-80,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aussie-grense oop vir SA uitvoere

Ná ’n bevinding deur Australiese owerhede kan uitvoere van verwerkte vrugte en tamaties van Suid-Afrika “ongehinderd” plaasvind.

’n Invoertarief van tot 45% om Australië se mark te beveilig, staar nie meer die Suid-Afrikaanse bedryf vir verwerkte vrugte- en tamatieprodukte in die gesig nie. Dié tarief, asook ’n kwota vir invoere, is verlede jaar deur SPC Ardmona vir invoere aangevra.

Die Australiese Kommissie vir Produktiwiteit het onlangs bevind dat die maatreëls wat aangevra en voorgestel is, nie regverdig was nie. Die aansoek het spesifiek op vrugte soos pere, appelkose en perskes gefokus. Luidens ’n berig op Business Day Live kan die uitvoer van die produkte en tamaties na Australië “ongehinderd” voortgaan.

Markaandeel, Austaliese dollar
SPC Ardmona het aangevoer dat versterking van die Australiaanse dollar invoere goedkoper maak, wat tot ’n aansienlike daling in die markaandeel van die Australiaanse mark lei. Dit maatskappy het verder gesê die hoeveelheid vrugte wat plaaslik deur die bedryf aangekoop is, het gedaal.

Die kommissie het in September verlede jaar ’n verslag wat spoedig saamgestel is, bekend gemaak. Hiervolgens het hulle bevind dat daar nie aan die standaarde van die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) vir sulke tariewe voldoen word nie.

Volgens die volledige verslag skryf die kommissie die afwaartse kurwe wat die bedryf beleef, toe aan ’n afname in die land se vraag na verwerkte vrugte, stygende plaaslike produksiekostes en dalende uitvoervolumes.

Australië se teenstortingskommissie het verlede maand ook ’n ondersoek na beweerde storting deur die Suid-Afrikaanse bedryf vir verwerkte perskes laat vaar. Die saak is verlede jaar Julie deur SPC Ardmona aangevra.

Bron: BDLive.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.19
+0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,709.18
+0.6%
Silwer
20.85
+0.7%
Palladium
2,276.50
+2.3%
Platinum
910.00
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,125
+2.2%
Alle aandele
65,609
+2.2%
Hulpbronne 10
63,231
+2.6%
Industriële 25
79,332
+2.3%
Finansiële 15
14,004
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot