AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Balans nodig vir kossekerheid

Balans moet tussen die behoud van ekosisteme en volhoubare ontwikkeling gehandhaaf word om biodiversiteit en voedselsekuriteit te verseker.

Me. Buyelwa Sonjica, Minister van Water en Omgewingsake sê hoewel grondhervorming ‘n prioriteit is, moet daar ‘n balans tussen die behoud van ekosisteme en volhoubare ontwikkeling wees.


“Ontwikkeling wat nie volhoubaar is nie, plaas druk op die integrasie van ekosisteme, kan habitat verwoes en uiteindelik tot ‘n verlies aan biodiversiteit lei.”

Sonjica het gepraat tydens die bekendstelling van die Departement van Waterwese en Omgewingsake se Jaar van Biodiversiteit-veldtog. Dié veldtog vind gelyklopend met  die Verenigde Nasies se gelyknamige projek plaas.

Skep bewustheid

Die veldtogte is daarop gemik om bewustheid te skep oor ekosisteme en die uitwerking wat ‘n veranderende omgewing daarop het. Indien die wêreld met sy huidige verbruikspatrone voortgaan, sal twee planete se hulpbronne teen 2030 benodig word, sê Sonjica.


“Besighede kan nie soos gewoonlik voortgaan nie, want die mensdom word bedreig.”


Omdat ekosisteme voedsel, brandstof, skoon lug en water te voorsien maak dit op ekonomiese en maatskaplike vlak sin om biodiversiteit te bewaar. Dienste en produkte voortspruitend uit die land se ekostelsels dra jaarliks R73 miljard, oftewel 7%, tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) by.

Beter navorsing nodig

Sonjica sê meer navorsing is nodig, sodat beter ingeligte besluite geneem kan word. “In ‘n poging om die veranderende omgewing te monitor, is beter kennis oor spesies en hul interaksie nodig.”


In ‘n poging om bewustheid te kweek beplan die departement vir elke maand ‘n eiesoortige tema rondom biodiversiteit.

4 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot