AFGRI
BEAN
02 Des
-
9223,6
-141,40
CORN
02 Des
-
4520,8
-29,20
SOYA
02 Des
-
10440
22,00
SUNS
02 Des
-
10924,8
-105,20
WEAT
02 Des
-
6895
-24,00
WMAZ
02 Des
-
5035
-92,00
YMAZ
02 Des
-
4915
-44,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bederfbare voedsel onder druk

Die bederfbare voedselmark sukkel steeds om te herstel na die resessie, sê ACT World Saver.

Verskeie sektore in Suid-Afrika is tans besig om te herstel ná die resessie, maar die bederfbare voedselmark sukkel steeds om sy voete te vind, sê ACT World Saver, ‘n logistieke maatskappy.


Luidens ‘n verklaring is dié sektor die swaarste getref deur die resessie weens die styging in logistieke koste. Vervoerkoste maak tans 53% van logistieke kostes uit, en dít is 14% hoër as die wêreldgemiddeld.


Geleentheid vir vereenvoudiging

Me. Elmarie Painter, uitvoerende direkteur van ACT World Saver, meen dat dié situasie aan produsente ‘n geleentheid bied om hulle logistieke bedrywighede te vereenvoudig en sodoende die beste prys op die uitvoermark te ontvang.


“Die skerp styging in logistieke kostes het ’n domino-effek vir produsente en die bedryf veroorsaak, met die dat daar ‘n toename in die aantal produsente is wat hul surplus voorraad op die plaaslike mark verkoop,” sê Painter.


Doeltreffende hulp die antwoord

Volgens Painter is die verlore skakel in ‘n gewenste internasionale produkprys doeltreffende vervoerkettingbestuur, en dit sal lei tot ‘n besparing op winsmarges.

Hierdie besparing kan dié jaar veral tot voordeel van vrugteprodusente in die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap strek, aangesien dié streke onlangs gesertifiseer is as die enigste provinsies wat pesvry is en dus nou na Amerika kan uitvoer.


Painter vertel dat die regte tydsberekening rakende uitvoere ook ‘n groot rol speel.


7 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,941.58
-0.2%
Platinum
1,043.22
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,352
-0.8%
Alle aandele
74,485
-0.7%
Hulpbronne 10
74,173
-2.4%
Industriële 25
91,519
-0.7%
Finansiële 15
15,542
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot