AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Belangrike rolspelers by ekspo betrokke

Groot name in die bedryf wys weer vanjaar hul slag by die African Farmers Workshop and Expo in Johannesburg.

Talle vername landbou-organisasies en verskaffers ondersteun vanjaar se African Farmers Workshop and Expo (AFWE) wat van 12 tot 14 Augustus by die Johannesburgse eksposentrum plaasvind.

Die Black African Young Farmers Association (BAYOFA), wat hom beywer vir die erkenning van jong swart boere se sleutelrol in die landbou, beskou die werksessie en ekspo as ’n belangrike platform vir aandeelhouers om kwessies rakende gewone boere en transformasie in die sektor aan te spreek, herinner Poiho Ramotlatsi, die hoofuitvoerende beampte. “Ons wil deur die AFWE landbou-ontwikkeling en voedselsekerheid aanmoedig deur vennootskappe met maatskappye en rolspelers in die bedryf te sluit wat boere wil bystaan om toegang tot markte te verkry.”

Die internasionale groep ONE, ’n kampvegter vir die beëindiging van armoede en voorkombare siektes, veral in Afrika, steun die AFWE vanjaar as ’n vennoot in die AgriYouth Indaba. Die indaba fokus op bemagtiging en steun aan jong mense in die landbou. “Ons hoofdoelwit is bewusmaking dat die klem vanjaar op die landbou en voedselsekerheid val,” sê dr. Sipho Moyo, direkteur van die ONE-veldtog.

Die nasionale minerale-navorsingsorganisasie Mintek is ook vanjaar weer ’n borg. Talle opkomende boere kan nie bemestingstowwe bekostig nie, veral weens die vervoerkoste daarvan. Baie inheemste rotse bevat egter spoorelemente en minerale wat vir plantegroei geskik is. Mintek ondersoek hierdie rotsgesteentes se volhoubaarheid en help die plaaslike inwoners om klein verwerkingsaanlegte op te stel. “Vanjaar wil ons meer vennootskappe smee en meer besigheid in die bedryf bevorder, vertel Magaret Segole, bemarkingsassistent by Mintek.

Zoetis, die wêreld se eerste onafhanklike dieregesondheidsmaatskappy, sal weer as borg en uitstaller by die AFWE te sien wees. Zoetis sal ook verskeie opvoedkundige werksessies vir boere aanbied. Volgens Llewellyn Sinclair, die groepbemarkings- en tegniese bestuurder, sal Zoetis daagliks drie werksessies oor drie vername dierspesies aanbied: beeste en skape, varke en pluimvee. “Ons moet na ons boere omsien,” verduidelik Sinclair. “Opvoeding is 'n belangrike uitdaging in die groot kennisgaping wat oorbrug moet word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot