AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Belowender lietsjie-oes verwag

'n Belowender lietsjie-oes word hierdie seisoen verwag, en nuwe plantmateriaal is ook vanaf Australië en Israel na SA gebring.

“Dis nog te vroeg om aannames te maak, maar alles dui daarop dat die lietsjie-opbrengs sowat 30% beter sal wees as die vorige seisoen,” sê mnr. Gavin Hardy, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lietsjie-kwekersvereniging. (SALKV).

Die SALKV het 150 produsentelede wat jaarliks op 1730 ha gemiddeld 7000 t produseer en sowat R50 miljoen daarmee verdien. Die bedryf verskaf werk aan 1000 mense.

Twee kultivars
Lewering aan varsproduktemarkte was redeliks stabiel oor die afgelope paar jaar, terwyl volumes vir versapping ook 'n rol begin speel. Die bedryf maak hoofsaaklik op twee kultivars, naamlik Mauritius en McLean's Red, staat. Goeie nuus vir die bedryf is 'n oopbestuifde Mauritius-seleksie wat drie weke vroeër as die gewone produksieseisoen bemarkbaar is. Dit word nog op 'n beperkte oppervlakte verbou en die opbrengspotensiaal is nog onbekend.

Verder is nuwe plantmateriaal van belowende lietsjies vanaf Australië en Israel na Suid-Afrika gebring. Hierdie plantmateriaal is nog in kwarantyn. Die ingevoerde plantmateriaal kan op langtermyn die hupstoot gee wat die bedryf nodig het om uit te brei," sê Hardy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.31
+1.1%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,750.23
+0.5%
Silwer
21.26
+1.5%
Palladium
1,837.50
-0.6%
Platinum
1,006.00
+1.3%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
Kom ons leer mekaar ken...
Ek sal graag iemand wil leer ken met min of meer dieselfde standaarde en uitkyk as ek op die lewe. Hou van musiek, buitelewe, avontuur. en sport. Onafhanlik en lief die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot