AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Benut gemotoriseerde sweeftuig in jou boerdery

Gemotoriseerde sweeftuie is die afgelope vyf jaar meer bruikbaar vir saai-, vee- en wildboere gemaak.

Promosie-artikel:

In Februarie  2017 het Dudek, een van die wêreld se grootste vlerkvervaardigers, en Nirvana, hul nuutste doelgerigte observasieprodukte vrygestel. Die khaki- en kamoefleer-kleur Nirvana Ranger het ‘n sterk raam gekombineer met ‘n 230cc enjin. Genoegsame krag is een van die vereistes om ook fris boere te kan dra nie en die sterk raam maak dit vir praktiese alledaagse gebruik.

Met die hulp van die ingenieursafdeling by die Universiteit van Praag het Nirvana ‘n nuwe elektroniese metode geskep wat die aan- en afskakel van die enjin makliker te maak deur die gebruik van ‘n enkele skakelaar.

Dit laat ‘n vlieënier toe om sy hande op die stuurmeganismes te hou vir ‘n veilige landing. Sodoende kan die masjien, indien dit benodig word, onmiddellik weer aangeskakel word, soos wanneer die landingsarea oorskry word. Nou is dit moontlik om met die druk van 'n enkele skakelaar die masjien weer aan te skakel en die vlieënier in staat te stel om veilig op te styg en weer te probeer.

Bly langer in die lug

Wat die vlerk betref, het Dudek ‘n doelgerigte vlerk gemaak wat grotendeels die effek van turbulensie verwyder en vlieëniers in staat stel om langer in die lug te bly. Die “Report Air”-vlerk soos hy genoem word, maak dit vir die vlieënier moontlik om die beheermeganisme te los en dan ander take van belang te verrig. Fotograwe sal byvoorbeeld die vlerk se vermoë om rigting te hou, ongeag van die wind en termiese lugbewegings, baie nuttig vind.

Boere sal die ander belangrike eienskappe van die vlerk, soos stabiliteit, vinnige opstyging, rigtingvastheid en as gevolg van ‘n stadige landingspoed, ‘n baie groter keuse van landingsareas, alles baie nuttig vind.

In die geval van veeboere in die Vrystaat is dit kenmerkend dat boere groter afstande moet aflê om in beheer te wees van baie faktore op 'n plaas. Boere kan nou sonder 'n aanloopbaan en oor 'n kort afstand in die lug kom en met dieselfde gemaklikheid landings uitvoer sonder om bekommerd te wees oor moontlike beserings.

Selfs vir die groot manne!

Die Ranger se enjinkrag maak dat selfs die gróót manne in die lug kan kom en die Dudek-vlerk skep steeds ‘n gemaklike vlug. Ons was bevoorreg om te kon waarneem hoe doeltreffend dit in praktyk toegepas kan word, soos wanneer boere toegang moet kry tot areas waar hulle voer- of waterpunte geleë is, of om pasgebore kalwers op te spoor. Dit kan selfs benut word om die beweging van lastige roofdiere waar te neem. Dit maak dit moontlik om vinniger te reageer, indien benodig.

Die aanwending van dié vliegtuig is net so doeltreffend vir graanboere. Van grondvlak af is min te sien van moontlike skade aan ‘n mielie-oes, maar uit die lug is die identifikasie daarvan uiters sigbaar en eenvoudig en ‘n groot area kan baie vinnig bespeid word. Dit is dus ‘n groot aanwins omdat die boer vinniger kan reageer.

Teen brandstofverbruik van slegs 4 liter per uur is dit die mees bekostigbare manier van vlieg wat tot groot voordeel van ‘n boerdery is.

Nirvana Afrika se werk en boeremark was die inspirasie vir die Ranger en dit kan besigtig word op die webwerf www.nirvana.cz of www.nirvanaafrica.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
0.00
0.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot