AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Bereken verwagte opbrengste

So bereken mens die verwagte opbrengs van maatskappye se aandeelpryse.

Promosie-artikel:

In 'n vorige artikel was daar bestudeer watter tipe opbrengs die verskillende bateklasse, en dan spesifiek aandele, kan genereer oor die lang termyn.

Daar was gevind dat die gemiddelde jaarlikse opbrengs van die Top 40-indeks die laaste 10 jaar 11.14% was, terwyl die opbrengs van die industriële indeks 18.90% per jaar beloop het. Terselfdertyd was die opbrengs van rentedraende effekte op staatskuld +- 6.00% per jaar.

Hierdie artikel ondersoek hoe die verskil in opbrengs tussen staatseffekte en aandele bepaal word.

Daar word na hierdie verskil verwys as die ekwiteitrisikopremie (“equity risk premium”). Die mees algemene model wat gebruik word, staan bekend as die “capital asset pricing model (CAPM)”. Die model is in 1964 bekend gestel deur Treynor en Sharpe.

Die CAPM-model word as volg gebruik om die verwagte opbrengskoers van ‘n aandeel, of aandeleportefeulje, te bereken:

ra = rf + Ba * (rm – rf)

waar die afkortings die volgende beteken:

ra = Verwagte opbrengs van die aandeel / portefeulje

rf = Die risiko vrye opbrengs.

Daar word gewoonlike na staatseffekte gekyk vir die syfer. Byvoorbeeld, die R 208 staatseffek (wat in 2021 verval) se rentekoers / “koeponkoers” is 6.76%. Dit maak egter meer sin om te kyk na die verwagte rentekoers tot die volwassenheid (“yield to maturity”) in 2021. Hierdie rentekoers is 8.25%.

Ba = Beta, of risiko, van die aandeel. Dit word bepaal deur te kyk na die volatiliteit van die aandeel / portefeulje en die aandelemark, sowel as die korrelasie tussen die twee veranderlikes.

rm = Verwagte opbrengskoers van die aandelemark. Hier kan gekyk word na die historiese syfers van 11.40% vir die Top 40 indeks en 18.90% vir die industriële indeks soos genoem in die eerste paragraaf hier bo.

Die bostaande beteken, in ‘n neutedop, dat die opbrengs op ‘n aandeel / belegging gelykstaande is aan die risiko vrye koers (rf) plus ‘n risikopremie.

Die volgende voorbeeld van Naspers (NPN) kan gebruik word om die werking van die model te illustreer:

rf = 8.25%

Beta (Bloomberg) = 1.31

rm = 11.14

Dus: ra = 8.25% + 1.31 * (18.90% - 8.25%) oftewel 22.20% per jaar.

Hou in gedagte dat, deur die industriële indeks as inset te gebruik vir NPN se beta-berekening, neem die verwagte opbrengskoers van NPN baie toe. Deel van die motivering is dat die industriële indeks meer volatiel is as byvoorbeeld die finansiële indeks, en daarom ‘n groter opbrengs behoort te lewer.

Deur die bostaande metode te gebruik, kan die volgende verwagte opbrengskoerse bereken word. Die betas word ook gewys:

BHP Billiton (BIL) se verwagte opbrengs is 4.36%, met ‘n historiese beta van 1.50.

Firstrand FSR se verwagte opbrengs is 14.54% met ‘n beta van 1.27.

NPN se verwagte opbrengs is 22.20%, met ‘n beta van 1.31.

Redefine (RDF) se verwagte opbrengs is 16.01%, met ‘n beta van 0.84.

Dit maak dus meer sin om in FSR, NPN en RDF te belê, en BIL te vermy. Fondsbestuurders was die laaste paar jaar lief vir eiendomsmaatskappye, en bostaande analise van RDF verduidelik hoekom. Terloops, tydens my praatjie op RSG op Dinsdag 18 Oktober 2016 oor eiendomsmaatskappye het ek genoem dat beleggers kan kyk na JSE gelyste eiendomsmaatskappye met blootstelling in Oos-Europa, soos byvoorbeeld Echo Polska Properties (EPP).

BIL se bostaande syfers kan ook deels verduidelik hoekom fondsbestuurders se blootstelling in hulpbron maatskappye minder is (hulle is “underweight”) as die gewig van die Top 40-indeks.

Edwin Smit is ‘n portefeulje bestuurder by BVG Financial Solutions, ‘n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer van die FSB (FSP 39889), en ook ‘n geregistreerde JSE handelaar van BVG Commodities (Lid van die JSE). Sy kontakbesonderhede is: (012) 484-4013 of edwin.smit@bvg.net.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot