AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Beskerming teen brande

Geïntegreerde brandbestuur bly ’n belangrike deel van boerdery, veral as moontlike nalatigheid ’n kwessie raak.

Lidmaatskap aan ’n brandbestrydingsvereniging kos ’n paar honderd rand per jaar en bied meer as toegang tot nodige dienste, sê die Groter Cederberg Brandbeskermingsvereniging (GCBBV).

In geval van ’n brand berus die bewys van nie-nalatigheid by die betrokke persoon wat nie lid van ’n brandbestrydingsvereniging is nie. ’n Lid van ’n brandbestrydingsvereniging is outomaties nie nalatig nie en indien daar wel ’n eis ontstaan moet die eiser nalatigheid by die lid bewys.

Die GCBBV help lede met die toepassing van die Brandwet asook met brandbane op eiendomsgrense, vermindering van hoë brandstofladings, toepassing van minimumriglyne, opgeleide personeel met die nodige beskermde oorklere en voldoende brandbestrydingstoerusting.

Volgens die vereniging is daar aanduidings dat klimaatsverandering kan lei tot ’n langer brandseisoen met hoër temperature en droër winters. “Dus kan ons aanvaar dat brande ook meer gereeld gaan voorkom. Die huidige brandseisoen word beskou aas een van die ergstes in baie jare,” sê die organisasie. Vanaf 1 November 2014 het die GCBBV reeds met 16 brande gehelp.

Die vereniging se dienste sluit ook die volgende in:

  • Die bestuur van twee Working on Fire (WoF) spanne wat vir lede beskikbaar is vir die maak van brandbane en ander brandstofverminderingsaksies soos die skoonmaak om geboue, boorde en landerye en uitvoer van beheerde brande;
  • Verskeie bewusmakingaksies ten einde brande te verminder en te voorkom;
  • Die koördinering en aanbied van opleidingsessies gemik op grondeienaars en hul personeel;
  • Die koördinering van brandbestuurseenhede ten einde te verseker dat lede vinnig en doeltreffend optree wanneer brande wel ontstaan;
  • Die voorsiening aan lede van die Vuurgevaarindeks (FDI) ten einde lede aan te moedig om meer sensitief in hul bestuur te wees ten einde brande te voorkom;
  • Die bied van spanne wat help tydens bestrydingsoperasies;
  • Die opstel van brandbestuursplanne ten einde riglyne vir lede daar te stel om hul eiendomme beter te bestuur en risiko’s te verminder;

Lidmaatskap by brandverenigings word deur Agri SA en versekeringsinstansies ondersteun.

Kontak die Groter Cederberg Brandbeskermingsvereniging gedurende kantoorure by 022 931 2083, of besoek hul webwerf by www.cederbergfpa.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
+0.9%
Rand - Pond
22.32
+0.5%
Rand - Euro
19.76
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,983.38
+0.7%
Silwer
23.11
+0.6%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,008
+0.4%
Alle aandele
75,512
+0.4%
Hulpbronne 10
65,093
-1.0%
Industriële 25
102,550
+0.8%
Finansiële 15
15,404
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot