AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Beste olyfolies in SA gekies

Suid-Afrika se beste ekstrasuiwer-olyfolies is onlangs tydens die Absa Top 5-olyfolietoekennings aangewys.

Die beste vyf olies kom van Groote Vallei, Morgenster, Rio Largo en Willow Creek en die naaswenners is Eden Olives Muiskraal, Gabriëlskloof, Marbrin Olive Growers, Muldersbosch en Willow Creek.

SA Olive en Absa het die Top 5-kompetisie in 2013 van stapel gestuur as 'n verlenging van die jaarlikse SA Olive-toekennings en 'n hoogaangeskrewe paneel olyfoliekenners uit die SA Olive-toppresteerders het die Top 5 beoordeel. Volgens mnr. Willie Zastron, Absa se provinsiale hoof vir besigheidsbankdienste in die Wes-Kaap, het die Absa Top 5 ten doel om die kollig te plaas op die oortreffende gehalte van Suid-Afrikaanse olyfolies.

“Absa span vanjaar vir die tweede keer kragte met SA Olive saam om Suid-Afrika se unieke olyfolies, gemaak deur die land se voorste produsente, te bevorder. Hierdie vennootskap weerspieël nie net Absa se verbintenis tot SA Olive nie, maar ook tot die Suid-Afrikaanse landbou as geheel,” sê Zastron.

Na afloop van die aankondiging sal Absa voorste kliënte uitnooi om die Top 5-olyfolies, asook vanjaar se Top 10 Pinotage-wyne in Gauteng en KwaZulu-Natal gedurende Oktober te proe. Besoek www.saolive.co.za vir verdere inligting of kontak SA Olive by tel (021) 870 2900 of e-pos info@saolive.co.za. Volg SA Olive op Facebook en Twitter @SAOliveIndustry om op hoogte te bly van die jongste nuus en gebeure.

2014 Absa Top 5 Olive Oil winners

Die 2014 Absa Top 5 wenners vlnr mnr. Nick Wilkinson (Rio Largo), me. Brenda Wilkinson (Rio Largo), mnr. Chris van Niekerk (Morgenster), mnr. Willie Lategan (ABSA), me. Vittoria Jooste (SA Olive), mnr. Willie Zastron (ABSA), mnr. John Acland (Groote Vallei), mnr. Stephan Loubser (Willow Creek).

Foto: Andrew Gorman

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot