AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bestel dié boeke maklik

Landbou.com maak dit nou makliker om doeltreffend te boer (en te bak!) deur jou die geleentheid te gee om aanlyn nuttige boeke oor ’n verskeidenheid onderwerpe te bestel.

Landbou.com maak dit nou vir jou makliker om doeltreffend te boer (en te bak!) deur jou die geleentheid te gee om aanlyn nuttige boeke oor ’n verskeidenheid onderwerpe te bestel.

Die tydskrifte in die Landbouweekblad-stal het al verskeie boeke gepubliseer oor onderwerpe wat wissel van bak en brou tot siektes by beeste en parasiete by skape en bokke.

Wat kan jy koop?
Ask the Experts – Vet’s advice to farmers is ’n nuttige A5-grootte handleiding met bydraes deur veeartse wat in Farming SA gepubliseer is. Lesers se vrae is deur dr. Danie Odendaal (grootvee), prof. Gareth Bath (kleinvee), dr. Mary-Louise Penrith (varke) en dr. Mick Versfeld (varke) beantwoord en in dié nuttige boekie saamgevat. Dit bevat meer as 100 vrae en antwoorde. Die boek is beskikbaar teen R175.

Guide to growing vegetables is ’n produksiehandeling vol praktiese raad. Dit bevat spesifieke riglyne vir die verbouing van tamaties, spinasie, kool, patats, wortels, beet, uie en aartappels. Die boekie kos R95 of dit kan in ’n digitale formaat afgelaai word vir lesers wat met Apple se iPad spog. Die gids kos $3,99 (sowat R27).

Siektes & parasiete by skape en bokke in Suid-Afrika is onlangs in Afrikaans en Engels uitgegee. Die A4-glanspublikasie is deur die bekende veeartse, drs. Pamela en Peter Oberem, geskryf. Die boek beslaan meer as 130 bladsye en is ’n nuttige hulpmiddel vir skaap- en bokboere. Die boek is beskikbaar teen R350.

Vir diegene wat hou van bak en brou, is daar Vars uit die oond - Die beste gebak uit Landbouweekblad. Die resepte is beproef, maklik om te volg en word geïllustreer met pragtige kleurfoto's. Van groentjies tot gesoute kokke sal tussen die blaaie iets kry wat hul hande sal laat jeuk om die mengbakke en koekpanne nader te trek. Die boek is beskikbaar teen R195.

Waar kan jy dit bestel?
Al die boeke kan maklik bestel word deur die boekeblad op Landbou.com te besoek. Nuwe toevoegings tot dié lys boeke sal van tyd tot tyd op dié blad bekend gestel word.

13 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.64
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.50
-0.5%
Platinum
1,006.50
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot