AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bestry só roofdiere

“Moenie roofdiere probeer beheer volgens jou skape se lamtyd nie. Bestuur roofdiere volgens wanneer húlle kleintjies kry,” sê mnr. Niel Viljoen, ‘n roofdierkenner.

“Moenie roofdiere probeer beheer volgens jou skape se lamtyd nie. Bestuur roofdiere volgens wanneer húlle kleintjieskry,” sê mnr. Niel Viljoen van Loxton, ‘n roofdierkenner.

Viljoen gee raad oor wat vir hom werk.

Sorg dat alle grensdrade reg en toe is. As ’n probleemdier binne so ’n gebied is, pak die probleem dadelik. Viljoen het drie sulke gebiede op sy plaas.


Kerngebiede op Saaidam waar jakkalse meestal bly, word 24 uur per dag, 7 dae per week, regdeur die jaar met 19 kameras gemonitor. “Dit is my oë in die veld – daarsonder sou ek in die donker rondtas,” sê Viljoen. Die kameras word gereeld in die kerngebiede verskuif. “Só kan ek dadelik sien as ’n toename plaasvind en roofdierbedrywighede voorkom.”


Plaas van die kameras by jakkalse en rooikatte se “geselsplekke”– waar hulle hul gebiede merk. Dit gee die boer ’n goeie aanduiding van ’n toe- of afname in roofdierbedrywighede.


Let daagliks op roofdierspore, “en gesels met jou bure om te hoor wat hulle waarneem. “Ek is bevoorreg dat my bure om my die impak van jag verstaan. Elkeen van hulle doen meer as hul deel. Samewerking en kommunikasie oor grensdrade is ’n móét,” meen Viljoen.


Dit laat ’n boer toe om voorkomend op te tree. Die oomblik as roofdiere in ’n kerngebied begin rondsluip, kan die boer dadelik optree om die roofdier uit die weg te ruim, lank voordat noemenswaardige skade aangerig word.


Die grootste fout wat ’n boer kan maak, is om eers met die bestryding van roofdiere te begin net voor of tydens lamtye. Die bestryding moet reg deur die jaar plaasvind.


Gebruik slagysters, vanghokke en ander vangmetodes, bykomend tot nagtelike“roep-en-skiet”- enander beheermetodes. Bly weg van gif af.


“Onthou dit is ’n langtermynoplossing.” Verander bestuurs- en beheerstelsels – ’n jakkals leer vinnig en bestuursprogramme moet gereeld afgewissel word.


12 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot