AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bewaringslandbou: Behou oesreste

Die behoud van ’n deklaag op die grond word beskou as een van die belangrikste vereistes vir bewaringsboerdery; dog baal sommige boere nog oesreste.

Die behoud van ’n deklaag op die grond word beskou as een van die belangrikste vereistes vir bewaringsboerdery; dog sommige boere baal nog oesreste.


Graanlande word ook dikwels ná oestyd straf bewei of gebrand, het mnr. Johannes Schoonwinkel, voorsitter van die loodskomitee van Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK), onlangs gesê.


Schoonwinkel, wat dié nuwe vereniging vir bewaringsboerdery aan Swartlandse boere op die Skog-boeredag op die proefplaas Langgewens buite Moorreesburg bekend gestel het, het gesê boere het nie met geenbewerking begin omdat hulle wou nie, maar omdat “oorbewerkte” grond en lae reënval hulle gedwing het om maniere te vind om waterindringing te verhoog, vog te bewaar en grondvrugbaarheid te verbeter.


Gehalte-verbetering

Die vereniging wat in Junie tot stand gekom het, is daarop gemik om die gehalte van bewaringslandboupraktyke te verbeter, en wil veral vir boere ’n platform bied om van mekaar te leer.


’n Elektroniese nuusbrief word reeds maandeliks aan lede uitgestuur. Daar word beoog om volgende jaar ’n groot konferensie oor bewaringsboerdery te hou.


Lidmaatskap by die vereniging is oop vir almal wat by bewaringsboerdery betrokke is, of betrokke wil raak, en kos R500 per persoon per jaar.


‘Groen toer’

’n “Groen toer”, oftewel besoeke aan boere wat bewaringsboerdery toepas, word Donderdag, 15 September, in die Overberg onderneem. Die toer na plase by Napier, Swellendam en in die Napky, vertrek om 09:00 van die silo’s oorkant die Megaweek-terrein.


Enigiemand wat die toer wil meemaak, meer inligting oor die vereniging wil bekom of om lidmaatskap wil aansoek doen, kan dr. Johann Strauss bel by tel. 021 808 5479 of e-pos na johannst@elsenburg.com.


13 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot