AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Biobrandstof in Moz lok belangstelling

Meer as 150 Suid-Afrikaanse boere wil by die biobrandstof-projek in Mosambiek betrokke te raak.

Die onderneming wat hom vir 'n biobrandstof-bedryf in Mosambiek beywer, Mozambique Bio-Fuel Industries (MBFI), sê meer as 150 Suid-Afrikaanse boere, waarvan sowat 50 met die nodige kapitaal, het hul belangstelling laat blyk om by die projek in dié land betrokke te raak.

Mnr. Alti Steenkamp, uitvoerende hoof van die MBFI, sê daar is besluit om die intreebedrag vir beleggers van R750 000 tot R300 000 te verminder sodat hulle diegene kan help "wat nie die volle bedrag het nie". Tien Suid-Afrikaanse boere het reeds deposito's betaal.

Die projek is onlangs in Maputo bekend gestel nadat die Mosambiekse regering 3,5 ha landbougrond beskikbaar gestel het vir die verbouing van jatropha en kassawe waaruit bio-diesel en etanol vervaardig kan word. Volgens Steenkamp sal beleggers 'n onafhanklike plaas van 1 500 ha tot 4 500 ha kry waarop hulle gewasse vir die gemeenskaplike bio-brandstofaanlegte kan aanplant, of gewasse van hul keuse.

"Die intreekapitaal sluit ál die regsprosedures in vir die vestiging van die gemeenskaplike onderneming sowel as die prosedures vir die konsessiereg op die grond. Talle beleggers in Mosambiek volg nie die regte prosedures nie wat vertragings van jare kan veroorsaak en veroorsaak dat hulle hul geld verloor. Met ons ervaring behartig ons die 28 stappe wat nodig is voor 'n belegger die reg het om 'n onderneming te bedryf."

Hy sê afgesien van 'n onafhanklike plaas kry die belegger ook aandele in die gemeenskaplike plase en brandstofaanlegte in 'n provinsie. Die sakeplan maak voorsiening vir 'n etanolaanleg van 60 miljoen liter per jaar per provinsie uit kassawe. Dié gewas is geskik vir Mosambiek en net in die provinsie Nampula word 2,27 miljoen ton verbou - genoeg om 380 miljoen liter etanol mee te maak. "Die kontantvloei uit die etanolaanlegte moet dan voorsiening maak vir bio-dieselvervaardiging uit jatropha. Dit duur 18 maande vir Jatropha curcas om saad vir bio-diesel te produseer en is eers ná vyf jaar in volle groei."

Die eerste projek word vir die provinsie Nampula, sowat 1 200 km noord van Beira, beoog omdat daar infrastruktuur, soos 'n hawe, krag, water, behuising en gevestigde kassawe-produksie, is. Beleggers kan egter ook plase in ander provinsies aanskaf.

26 Mei 2006

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.21
-0.2%
Rand - Euro
18.85
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
985.56
-0.1%
Palladium
1,670.78
+1.1%
Goud
1,880.77
+0.4%
Silwer
22.43
+1.2%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,760
+0.4%
Alle aandele
79,836
+0.4%
Hulpbronne 10
75,112
+0.7%
Industriële 25
103,149
+0.5%
Finansiële 15
16,318
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot