AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Biodiversiteit so behou

Biodiversiteit kan beter behou word as planttelers terugkeer na voedingsgewasse se oorspronklike ouers en “wilde familie” om dié gewasse te verbeter.

Planttelers ondersoek al hoe meer die “wilde familie” van kommersiële gewasse vir nuttige gene om landbou-uitdagings, soos droogte en verbrakking, die hoof te bied.


Goeie vordering word veral gemaak met kruisings wat “wilde familie” en die oorspronklike ouers van broodkoring (Triticum aestivum) insluit. Telers by die internasionale sentrum vir die verbetering van mielies en koring in Mexiko het ’n mandaat om droogte- en siektebestande voedingsgewasse vir ontwikkelende lande te ontwikkel.


Dr. Richard Trethowan van die Universiteit van Sydney in Australië Trethowan sê koringtelers het ’n paar jaar gelede daarin geslaag om die eerste vorm van broodkoring, wat sowat 8 000 jaar gelede die gevolg was van hoogs onwaarskynlike kruisings tussen drie verskillende wilde grasse van dieselfde familie as dit wat ons vandag as broodkoring ken, in die laboratorium te “herskep”.


Dié “sintetiese” kruising tussen die grasse Triticum uratu en Aegilops speltoides, wat daarna met Triticum tauschii gekruis is, het ’n “lelike gras” gelewer, maar dit het nuttige eienskappe, soos droogte- en hitteverdraagsaamheid. Boonop is dit in ’n vorm waarin dit met broodkoring gekruis kan word.


“Deur terug te gaan na die oorspronklike ouers van koring, kon ons biodiversiteit terugbring wat natuurlik voorkom.”

Lees ook:

Biodiversiteit op die internet


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 26 Maart 2010.


23 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+0.6%
Rand - Pond
21.08
+1.0%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,769.00
+0.0%
Silwer
22.08
-0.8%
Palladium
1,853.41
-1.3%
Platinum
989.65
-1.1%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot