AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Bloemskou: Nasionale eeufees-Anguskampioene

Altesaam 140 rooi en 46 swart Angusbeeste van 21 telers is ingeskryf vir die nasionale Anguskampioenskapsbyeenkoms wat tydens die Bloemskou in Bloemfontein gehou is. Mnr. Dennis Serhienko van Kanada het die beeste beoordeel.

Rooi Angus

Senior en grootkampioenbul, Loumotta John Deere AC13/871. Eienaar: Mnr. Louwtjie Campher (sel 082 255 3037), Loumotta-stoetery, Ventersdorp. Hanteerder: Mnr. Jacobus Mantsho. Regs is mnr. Wilru Campher.

Senior en grootkampioenkoei, Roechama Suré RCM13/18. Eienaar: Mnr. R.C. Malherbe (sel 084 851 8262), Roechama-stoetery, Hertzogville. Van links is mnre. Johannes Matshika (hanteerder), RC en Hein Volgraaff (bestuurder: lewende hawe, BKB).

Reserwe senior kampioenbul, Wenspan Red Rock JK13/49. Eienaar: Mnr. André Markgraaff (navrae: mnr. Stoffel Wiese, sel 082 797 4366), Groenpunt-stoetery, Kimberley. Hanteerder: Mnr. Hendrik Reed.

Reserwe senior kampioenkoei, Waterval Elizabeth WAF13/118. Eienaar: Mnr. Piet Delport (sel 082 550 7847), Hide-A-Ways-stoetery, Migdol. Hanteerder: Mnr. Jeffery Mokgabe.

Reserwe junior kampioenbul, LPA15/21. Eienaar: Mnr. Rudi Buys (sel 083 448 9657, Lusa-stoetery, Stellenbosch. Hanteerder: Mnr. Boi Shumi.

Junior en reserwegrootkampioen vroulike dier, Roechama Honey RCM15/04. Eienaar: Mnr. R.C. Malherbe, Roechama-stoetery, Hertzogville. Hanteerder: Mnr. Jan Mongale. Malherbe het ook die kampioenverskalf, Roechama Honey202 RCM15/202, vertoon.

Kampioenbulkalf, KD15/1461. Eienaar: Mnr. Kobus Delport (sel 083 627 8131), Makojalo-stoetery, Potchefstroom. Vertoner: Mnr. Philip van Dyk (kuddebestuurder).

Reserwekampioen-bulkalf, Wenspan JK15/21. Eienaar: Mnr. Johan Kahts (links, sel 082 453 9817), Wenspan-stoetery, Viljoenskroon. Hanteerder: Mnr. Johannes Ntsela. Kahts het ook die reserwe- junior kampioen vroulike dier, Wenspan JK14/03, vertoon.

Swart Angus

Kampioenbulkalf en grootkampioenbul, De Panne International No. 1 DE15/0013. Eienaars: Mnr. Jannie (sel 083 651 9266) en me. Annie Kotzé, De Panne-stoetery, Moorreesburg. Hanteerder: Mnr. Cerswel Arnoldus. Die Kotzés het ook die reserwekampioenbulkalf, De Panne TC Stockman No. 1 DE15/0014, vertoon.

Senior en grootkampioenkoei, Milagro Power ACM13/24. Eienaar: Andrew Masterson-familietrust (sel 082 321 1462), Humansdorp. Hanteerder: Mnr. Danwell Daniels.

Junior en reserwegrootkampioenbul, Fredericksburg Travelright FG14/245. Eienaar: Frededricksburg-stoetery (mnr. Stefan Terblanché, regs, sel 082 610 5397), Franschhoek. Hanteerder: Mnr. Abednic Simanga. Die stoetery het ook die reserwe junior kampioenbul, Fredericksburg FG15/348, en die reserwekampioen-verskalf, FG16/420, ingeskryf.

Reserwe senior en reserwegrootkampioenkoei, Milagro Black Pride ACM12/32. Eienaar: Andrew Masterson-familietrust, Humansdorp. Hanteerder: Mnr. Danwell Daniels.

Senior kampioenbul, RCM12/410. Eienaar: Mnre. R.P. en L.E. (regs, sel 082 926 3418) Campher, Roelou-stoetery, Koster. Hanteerder: Mnr. Hendrik Lebele.

Junior kampioen vroulike dier, Milagro Black Pride ACM14/47. Eienaar: Andrew Masterson-familietrust, Humansdorp. Hanteerder: Mnr. Danwell Daniels.

Fase D-kampioenbul, De Panne Stockman DE15/009. Eienaars: Mnr. Jannie en mev. Annie Kotzé, De Panne-stoetery, Moorreesburg. Hanteerder: Mnr. Dillon Japhta.

Kampioenverskalf, De Panne Hot Girl No. 11 DE15/0021. Eienaars: Mnr. Jannie en mev. Annie Kotzé, De Panne-stoetery, Moorreesburg. Hanteerder: Mnr. Dillon Japhta. Die Kotzés het ook die reserwe junior kampioen vroulike dier, De Panne Hot Girl No. 7 DE15/008, vertoon.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+1.1%
Rand - Pond
22.28
+0.7%
Rand - Euro
19.71
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
982.42
-0.3%
Palladium
1,443.45
+0.1%
Goud
1,980.92
+0.6%
Silwer
23.03
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,046
+0.4%
Alle aandele
75,566
+0.4%
Hulpbronne 10
65,145
-1.0%
Industriële 25
102,639
+0.9%
Finansiële 15
15,417
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot