AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boek vertel veeartse se verhaal

Die landboubedryf in Suid-Afrika kan nie funksioneer sonder ’n sterk veeartsenybedryf nie en ’n nuwe boek werp lig op die belangrikheid van dié bedryf.

Die landboubedryf in Suid-Afrika kan nie funksioneer sonder ’n sterk veeartsenybedryf nie en ’n nuwe boek werp lig op die belangrikheid van dié bedryf.


A day in the life of a South African Veterinarian is uitgegee om veeartse se werk in Suid-Afrika te vier.


Dié boek, wat tydens die Wêreld-veeartsenykongres in Oktober verlede jaar geloods is, vervat iets van die probleme en oorwinnings wat veeartse in hul daaglikse wandel beleef. Die boek is bedoel vir veeartse, boere, diereliefhebbers en enigiemand wat ’n belang by dié bedryf het.


Dit is geskep deur mense wat as veeartse praktiseer en bevat hul eie foto’s en stories wat net deur die veeartse self vertel kan word. Die enorme bydrae wat veeartse tot die breë samelewing lewer, kan nie onderskat word nie en die boek dien as ’n herinnering daaraan.


Die boek beslaan 100 volkleur glansblaaie en is in hardeband gebind. Dit word verkoop teen R480 elk, wat posgeld en verpakking uitsluit. Besoek die SA Veterinêre Vereniging se webwerf by www.sava.co.za om die boek te bestel. Slegs ’n beperkte aantal is beskikbaar.


26 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,770.31
+0.1%
Silwer
22.15
-0.5%
Palladium
1,849.09
-1.5%
Platinum
989.81
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot