AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boere braai rekord los

Twee bakkievragte Bosveldhout het gehelp dat boere van Potgietersrus en AfriForum-Jeug ’n wêreldrekord verbeter deur ‘n 630 meter lange wors te braai.

Twee bakkievragte Bosveldhout het gesorg dat boere van die distrikslandbou-unie (DLU) Potgietersrus en AfriForum-Jeug weer ’n wêreldrekord opgestel het deur die langste wors in die geskiedenis op 27 April by die Windpompfees in Limpopo te braai.

Hulle het hul eie rekord van 514,50 m wat verlede jaar op dié fees buite Mookgophong (Naboomspruit) gebraai is, verbeter met ’n wors van 630,03 m.

Bykans 400 kg vleis, 20 kg speserye, 2 liter Worcestersous en 1 liter asyn is nege uur lank deur sewe mense bewerk om die rekordwors te maak. Dit het sowat ’n halfuur geduur om die braaier vol hout te pak.

Mnr. Charl Oberholser van AfriForum het ook ’n nuwe rekord opgestel deur 33 uur lank ononderbroke wors te braai. Die mikpunt was 40 uur, maar Klaas Vakie was moedswillig. Die vorige rekord was 32 uur.

Na raming het sowat 16 000 mense dié gewilde fees besoek wat deur die Christelike laerskool Euphoria aangebied is.

Die skool skenk 10% van die wins aan verskeie instansies van die omgewing, waaronder die Abraham Kriel-kinderhuis op Modimolle en die ouetehuis op Mookgophong. Die wors is aan liefdadigheidsorganisasies uitgedeel.

7 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.31
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.15
+0.4%
Silwer
21.24
+1.5%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,007.60
+1.5%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot