AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boere, landboukundiges vereer

Boere, opkomende boere en landboukundiges is vereer vir hul bydrae tot die landbousektor deur Landbouskrywers SA (Noord).

Vyf boere, ‘n opkomende boer en vyf landboukundiges is vereer vir hul bydrae tot die plaaslike landbousektor deur die Landbouskrywers SA (Noord).


Dié boere spesialiseer in saai-, bees- en ‘n melkboerdery. Mnr. Pieter Hamman, Gauteng se boer van die jaar vir 2010, boer die afgelope 18 jaar in die Vereeniging-distrik op die gediversifiseerde saaiboerdery bekend as PH Hamman-boerdery.

Mnr. Michael Allen, vanjaar se boer van die jaar vir Mpumalanga, is die afgelope 29 jaar ‘n saaiboer saam met sy pa op die plaas Hartebeesfontein naby Middelburg.


Mnr. Jaco du Preez, Noordwes se boer van die jaar vir 2010, spesialiseer in verskillende velde, onder meer wild-, bees-, hoender- en saaiboerdery. Mnr. Joubert Fourie is vanjaar se boer van die jaar vir Limpopo. Hy lewer daagliks 19 000 liter melk op sy familieplaas - bestuur onder die Ledig-trust. Mnr. Pieter Strydom, boer van die jaar vir KwaZulu-Natal in 2010, fokus meestal op beesboerdery op die Immanuel-landgoed, wat ook as ‘n onderneming bestuur word wat kampe vir kinders en mans aanbied.


Mnr. Zovuyo Ngejane is as 2010 se beste opkomende boer van die jaar vir die Noordstreek aangewys. Hy boer in die omgewing van Kokstad in KwaZulu-Natal, waar hy verskeie landboufasette bedryf.  


Die kundiges

Mnr. Ernts Janovsky, hoof van Absa Agribesigheid, is as vanjaar se landboukundige van die jaar in Gauteng vereer. Hy bedryf ook ‘n plaas in die Hennopsrivier-omgewing buite Pretoria. Prof. Rob Gous is as vanjaar se landboukundige van die jaar vir KwaZulu-Natal aangewys vir sy bydrae tot die plaaslike en internasionale wêreld van dierewetenskap.


Dr. Makgosi Masipa, dosent aan die Universiteit van Venda in Limpopo se landbouskool, het die kollig as die vanjaar se landboukundige vir die jaar vir Limpopo geniet vir haar kennis oor die uitwerking van die landbou op landelike gemeenskappe en die voordele daaraan verbonde.

Dr. Paul Kloeck, hoof van veeartsenykundige dienste in Mpumalanga, is as 2010 se landboukundige vir die jaar vir Mpumalanga vereer vir sy bydrae tot dieregesondheid en die uitbreiding van sy beroepsveld.


Me. Mariana Purnell, bestuurder van spesiale produkte by Senwes, is as 2010 se landboukundige vir die jaar in Noordwes benoem vir die diens wat sy aan die graanbedryf lewer.


5 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot