AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boere, werkers betoog teen myn

Plaaswerkers en boere het op Piketberg betoog oor Bongani Minerals se voorneme om op sowat 500 ha landbougrond te prospekteer.

Sowat 100 plaaswerkers en ‘n handvol boere uit die Piketberg-omgewing het gister met plakkate en vuvuzelas na dié dorp se biblioteeksaal opgeruk om hul misnoeë met Bongani Minerals se voorneme om op sowat 500 ha landbougrond te prospekteer, te kenne te gee.

Dr. Bennie van der Merwe, voorsitter van die Verlorenvleikoalisie en boer in die omgewing, het ‘n petisie aan mnr. Aubrey Withers van Withers Environmental Consultants oorhandig waarin hulle die aansoekers vra om die gebied vir altyd uit te los wat mynbou-aktiwiteite betref.

Die gebied gaan gebuk onder die derde mynaansoek sedert 2005. Onsekerheid oor die toekoms van die landbou en werkgeleenthede vier sedertdien hoogty in die gebied.

Bongani Minerals wil prospekteer vir wolfram, molibdeen, seldsame minerale, koper-, sink-, goud en silwer. Dié aansoek is gedoen vir ‘n area van sowat 500 ha, wat oor vier plase strek. Hier word onder meer met tafeldruiwe, sitrus, perde, groente en blomme geboer. Daar word ook gevrees vir die Verlorenvlei, ‘n sensitiewe ekosisteem, en waterbesoedeling.

Op die skare se aandrang het mnr. Johannes van der Walt, ’n direkteur by Bongani Minerals (wat deur die Franse maatskappy Batla besit word) hulle te woord gestaan. Hy het gesê afhangend van die grootte van die myn, sal dit vir tussen 300 en 800 mense kan werk verskaf. Dit is aansienlik minder as die sowat 1 500 mense wat tans op die gebied werk.

Goeie skole vir kinders

“Ek weet nie hoekom julle almal so kwaad is nie. As die werk weggaan omdat die myn kom, sal daar weer werk vir die mense gegee word. Die myn sal ook verseker dat hier goeie skole vir jul kinders kom.”

Hierop het die skare hom uitgejou, en gesê dit is leë beloftes.

Op ‘n vraag oor die gevare van omgewingsbesoedeling, het Van der Walt gesê: “As daar nie na die natuur en die mense gekyk word nie, sal daar nie gemyn word nie.”

Slagspreuke soos “Ons kan nie tungsten eet nie”, “As ek nie kan werk nie, kan jy nie eet nie” en “Verdwyn myn” is in Van der Walt se gesig rondgeswaai.

Een van die betogers het sy gevoel oor die potensiële mynbou-aktiwiteite só verwoord: “My broers werk op die myne. Die myne maak net toe as dit nie geld maak nie. Soos ons hier staan is ons arm, maar ons het kos. Ons eet nartjies en aartappels.”

29 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot