AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boerebesoek uit Paraguay

Kombineer ’n geesdriftige oud-Suid-Afrikaanse boer met 'n paar Paraguaanse boere en die resultaat is ’n Suid-Afrikaanse landboutoer!

Kombineer ’n geesdriftige oud-Suid-Afrikaanse boer met ’n klompie Duits-Paraguaanse boere en die resultaat is ’n besoek aan Suid-Afrika om die landboubedryf te kom besigtig.Jaco Brits, vroeër van Vrede, is lid van die Independencia-studiegroep in Paraguay.

Die meeste van die lede is beesboere. Brits se geesdrif oor beesrasse wat in Suid-Afrika beskikbaar is, het vier van die lede laat besluit om die veeboerdery in Suid-Afrika van naderby te kom bekyk.

Die groep se eerste besoek was aan Bloemfontein, waar hulle ingewag is deur Francois Botha, ’n Dorperteler van Trompsburg. Hulle het ook aangedoen by Ramsem, waar hulle voorbeelde van verskillende rasse kon sien - veral die Meatmaster het groot indruk gemaak.



Die toergroep. Van links is Horst Escher, Jaco Brits, Francois Botha, Edwin Peter, Claudio Stein en Georg Brixner.


Vanaf Bloemfontein is die groep na Kaapstad en die sweefspoor by Tafelberg. Vir dié manne wat gewoond is aan die platheid van hul Suid-Amerikaanse land, was dit ’n groot belewenis.


Twee wynkelders en ’n krokodilplaas is besoek, goeie wyne beproef en geniet. Vir Horst Escher, een van die min oorblywende wynmakers in Paraguay, wat sy opleiding in wynbou in Duitsland gehad het, was dit ’n besondere ervaring. Hy was verbaas oor die goeie gehalte van Suid-Afrika se wyn.


Vanaf Kaapstad is die groep terug in die rigting van Bloemfontein vir ’n Besoek aan Circle C Ranch met sy Borans en indrukwekkende veilingskompleks, in die omgewing van Excelsior. Daarvandaan deur die Oos-Vrystaat, Golden Gate en Clarence.



Die groep by Adriaan Rall se mak Borans.


Vandaar na Vrede en omgewing, Jaco en Alta, se ou “heimat”. Wild, wat vir enige buitelander baie aanskoulik is, is by Môreson Ranch besigtig. Verskeie vooraanstaande stoeterye van verskillende rasse is besoek.


Drankensbergers van Rodney Newman, die Bonsmaras van die De Villiers-familie, Willem en Sarie Pieters se Beefmasters en Meatmasterskape, Louis en Ilse Lombard se Boerbokboerdery, die Brangus- en Beefmaster-kuddes van Charles en Martin Kamfer en die Borans van Adriaan Rall van Heilbron.



Bonsmaras van die De Villiers-familie van Vrede.


Die rustige geaardheid van laasgenoemde ras het groot indruk gemaak.

Die Suid-Amerikaanse beesboere is gewoond aan die gebruik van perde by die hantering van beeste en vir hulle was dit baie ongewoon om te sien dat perde feitlik glad nie hier gebruik word nie.


Om hulle darem te laat besef dat daar wel perde is, het hulle ’n kort rit onderneem op die outydse spaaider getrek deur die Friesperde van Le Roux Botha.


Die laaste dag of wat is in die omgewing van Rustenburg en die Pilanesberg-wildreservaat deurgebring. Die gasvryheid wat hulle in Suid-Afrika teëgekom het en heerlike etes wat hulle oral kon geniet, het ’n groot indruk op die manne gemaak.


26 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot