AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Bokhaarberaad kry lof

Besoekers van regoor die wêreld het die internasionale bokhaarberaad op Jansenville en Graaff-Reinet as ‘n reusesukses bestempel.

Buitelanders en plaaslike boere wat die internasionale bokhaarberaad op Jansenville en Graaff-Reinet bygewoon het, het dit as ’n reusesukses bestempel. Hulle het aan Landbouweekblad gesê dit was een van die beste geleenthede nóg om nouer bande tussen produsente en verwerkers van bokhaar te smee.


Die beraad het sowat R11 miljoen gekos, waarvan die Oos-Kaap regering sowat R9 miljoen bygedra het. Die beraad was deel van die Verenigde Nasies se Jaar van Natuurlike Vesel.


Sowat 100 buitelanders, waaronder verwerkers, modekenners en die internasionale media, van 12 lande het dit bygewoon. Die Suid-Afrikaanse bokhaarkampioenskapsbyeenkoms en ramveiling is terselfdertyd aangebied.


Mnr. Gerhard Grobler, voorsitter van die SA Sybokhaarkwekersvereniging, sê die beraad het alle verwagtinge oortref.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 20 November 2009.


13 November 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.4%
Rand - Pond
21.02
-0.6%
Rand - Euro
18.76
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,916.08
+0.2%
Silwer
23.46
-0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,798
+0.2%
Alle aandele
79,996
+0.2%
Hulpbronne 10
74,959
+0.4%
Industriële 25
102,928
+0.3%
Finansiële 15
16,511
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot