AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bokhaarseisoen eindig goed

Hoewel bokhaarpryse op die sluitingsveiling in Port Elizabeth wisselvallig was, is dit as een van beste somerseisoene in jare bestempel.

Hoewel bokhaarpryse op die sluitingsveiling in Port Elizabeth wisselvallig was, is dit as een van beste somerseisoene in jare bestempel.


Met die uitsondering van kleinbokkiehaar wat vanjaar gemiddeld 16% gedaal het, het jongbokhaar, fyn en sterk grootbokhaar tot 47% beter gepresteer as verlede jaar.

Mnr. Deon Saayman, hoofbestuurder van Sybokhaar Suid-Afrika, sê omdat jong- en grootbokhaar meer as 60% van die skeerselsamestelling uitmaak, behoort boere vanjaar meer geld in hul sakke te steek, ondanks die daling in kleinbokkiehaarpryse.


“Die daling in kleinbokkiehaarpryse is ’n nagevolg van die wêreldwye ekonomiese krisis wat veral Italië, die grootste verbruiker, sleg getref het.”


Syfers vir die eerste vyf maande toon dat 1,5 miljoen kilogram verwerkte en onverwerkte haar uitgevoer is. Dit is ’n verbetering van 7%. Die uitvoer na China het 44% beloop, gevolg deur Italië met 31% en Engeland met 9%.


Nagenoeg 96% van die 120 000 kg haar wat op die veiling aangebied is, is teen gemiddeld R99,70/kg verkoop. Die eerste sybokhaar-veiling van die winterseisoen is op 24 Augustus.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 2 Julie 2010.


25 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot