AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bosbou: Bedryf kyk vorentoe

Die bosboubedryf is verheug oor sy insluiting by die landboudepartement aangesien dié bedryf soms soos die aspoestertjie van landbou voel, sê Bosbou Suid-Afrika.

Die bosboubedryf is verheug oor sy insluiting by die landboudepartement aangesien dié bedryf soms soos die aspoestertjie van landbou voel, sê Bosbou Suid-Afrika (BSA).


“Voorheen was ons tot ‘n mate van die landbou verwyder deurdat ons saam met Waterwese by ‘n departement ingedeel is. By dié departement het ons dikwels konflik van belange beleef omdat ons soms in ‘n ongunstige lig gesien. Bome gebruik kosbare water, en derhalwe is bosbou sleg,” vertel mnr. Roger Godsmark van BSA.


Godsmark sê by die Departement van Waterwese en Bosbou het die sektor nie ‘n stem gehad om sy beskerm het nie, maar probeer tans verseker dat ‘n direkteur-generaal, wat net op Bosbou fokus, by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye aangestel word.

“Ons was ‘n aspoestertjie-tipe bedryf vir baie jare, maar nou het ons meer in die hoofstroom inbeweeg,” sê hy.


Bedryf is ekonomiese sterk

Die bosboubedryf maak ‘n noemenswaardige bydrae tot die ekonomiese groei van die landbou, sê Godsmark. “In die 2004/’05-geldjaar het ons sowat 13,2% tot die sektor se ekonomiese groeisyfer bygedra, en in 2007/’08 het dit gedaal na 9,6%.”


Hy sê die bedryf verskaf sowat 17 000 direkte werksgeleenthede, terwyl dit op primêre verwerkingsvlak ‘n verdere 200 000 werksgeleenthede verseker. “Die bedryf se direkte jaarlikse omset is sowat R6 miljard, terwyl die verwerkingsbedryf se omset rondom R16 miljard beloop.” Hy voeg by dat die bosboubedryf ‘n groot rol kan speel om armoede te bekamp.


Die bosboubedryf speel ook ‘n groot rol in die land se handelsinkomste. Godsmark sê verlede jaar is sowat R12,5 miljard se bosbouprodukte uitgevoer, terwyl R9,6 miljard se produkte ingevoer is.

“Dit laat jou met ‘n surplus van R2,9 miljard, terwyl die land se totale handelsinkomste ‘n tekort van R27 miljard aangeteken het.”


Probleme in die bedryf

Volgens Godsmark is een van die grootste probleme in die bedryf die toekenning van waterlisensies. “Baie streng maatreëls word gevolg as waterlisensies vir bosbou toegeken word, wat daartoe lei dat sowat 5 000 ha grond waar bome aangeplant kan word, tans nie daarvoor benut kan word nie.”


Sowat 1,2 miljoen ha woud staan tans in die grond, en met geluk sal nog sowat 100 ha bome aangeplant kan word.


Omgewingsbewustheidsgroepe sorg glo ook vir ekstra kopsere. “In oorsese lande gaan almal te kere as bome afgekap word, maar hier teken hulle protes aan as ons nog bome aanplant. Mens kan net nie wen nie,” sê Godsmark.


23 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,750.35
+0.5%
Silwer
21.27
+1.6%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,006.11
+1.3%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot