AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

‘Bosbou moet uitbrei’

Bosbou is een van die hoekstene van volhoubare landelike ontwikkeling, sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Daar word gehoop dat die memorandum van ooreenkoms wat binnekort deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die Departement van Waterwese en Omgewingsake onderteken sal word, die weg sal baan vir die spoediger toekennings van permitte om bosboubedrywighede in die land uit te brei.


Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het op ’n bosbou-indaba by die Fish River Sun haar kommer uitgespreek oor die vertragings wat voorkom in die toekenning van permitte om meer bosbougebiede in die land te vestig. Dit is deels toe te skryf aan die feit dat grond wat vir die doel geskik is, ook vir ander landboudoeleindes gebruik kan word en daar ’n siening is dat plantasies afloopwater verminder.


Volgens Joemat-Pettersson beskou die Regering bosbou as een van die hoekstene vir volhoubare landelike ontwikkeling. “Hout speel ’n groot rol in die lewe van talle Suid-Afrikaners en is in die eerste én tweede ekonomie gevestig. Die sektor het sowat 170 000 mense in diens en lewer ’n jaarlikse bydrae van R12 miljard tot die landsekonomie.”


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 2 Oktober 2009.


28 September 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.3%
Rand - Pond
21.00
-0.5%
Rand - Euro
18.73
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.54
-0.5%
Palladium
1,670.94
+0.1%
Goud
1,909.90
-0.1%
Silwer
23.44
-0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,737
+0.2%
Alle aandele
79,910
+0.1%
Hulpbronne 10
74,755
+0.1%
Industriële 25
102,895
+0.3%
Finansiële 15
16,556
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot