AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Brieke vir Pioneer Hi-Bred, Pannar

Pioneer Hi-Bred is teleurgesteld nadat die Mededingingskommissie nie ‘n samesmelting met Pannar Saad goedgekeur het nie.

Pioneer Hi-Bred is teleurgesteld nadat die Mededingingskommissie nie ‘n samesmelting met Pannar Saad goedgekeur het nie.


Luidens ‘n verklaring sê die groep die kommissie is glo van plan om die besluit oor die samesmelting na die Mededingingstribunaal te verwys. “Die vraag vir verbeterde landbouproduksie en voedselsekerheid bestaan in Afrika vandag, en gaan net toeneem in die toekoms. Ons glo dié vennootskap gaan ‘n groot rol speel om aan dié behoefte te voldoen deur boere vinniger van beter produkte te voorsien as wat elke onderneming op sy eie kan doen,” lui die verklaring.


Die transaksie is op 15 September terselfdertyd aangekondig in Johannesburg en in Des Moines, Iowa, in Amerika.


Bevinding goedgekeur

Intussen sê Biowatch, die aktiviste-organisasie, hy is verheug oor die besluit, aangesien hy verskeie bekommernisse oor die samesmelting gehad het. Volgens ‘n verklaring het die organisasie dié kwessies tydens vergaderings en in geskrewe dokumente aan die kommissie bekend gemaak.


Die organisasie was veral bekommerd dat dié vennootskap die maatskappye betrokke gesentraliseerde beheer oor die saadbedryf sou gee.


Volgens Biowatch word verskeie saadvariëteite deur beide Pannar en Pioneer verkoop wat deur Monsanto gelisensieer word. Biowatch meen die inligting wat hy aan die kommissie verskaf het, het “relevante en bruikbare duidelikheid” aan hulle voorsien oor die situasie.


10 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot