AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Buitengewone produkte bekyk

Geleenthede in markte vir buitengewone produkte, soos vye, granate, persimmons, haselneute en olywe, sal op vanjaar se Agri Kaap Week bespreek word.

Geleenthede in markte vir buitengewone produkte, soos vye, granate, persimmons, haselneute en olywe, sal op vanjaar se Agri Kaap Week bespreek word. Dié ekspo word aangebied word deur die Agri Mega-groep en fokus spesifiek op die vrugte-, wyn- en groentebedryf in die Wes-Kaap.


Dit vind van 15 tot 17 April by die Hoër Landbouskool Boland, Agter-Paarl, plaas. ’n Groot fokus op olywe sal met ’n nasionale olyfkonferensie boere met verskeie buitelandse sprekers van Italië en Spanje byeenbring.

Iets vir almal

Die konferensie word op Donderdag 15 April aangebied deur die SA Olyfbedryfsassosiasie met die samewerking van die Landbounavorsingsraad. Die VinPro-streeksinligtingsdag word ook aangebied. Sprekers sluit in mnr. Duncan Savage van Cape Point Vineyards, prof. Barbara van Wechmar van die Universiteit Stellenbosch en dr. Marianne Venter van Biocult.


’n Sussex-beoordelaarskursus, vleisbees-inligtingsdag en ’n interras-vleisbeeskampioenskapsbyeenkoms is op die program. Daaglikse demonstrasies word deur uitstallers aangebied. Demonstrasies van grondverskuiwingstoerusting, algemene werktuie en wingerdspuite en -besproeiing word beoog.


Die Hoër Landbouskool Boland bied saam met Freshmark, ’n afdeling van die winkelgroep Shoprite/Checkers, die pampoenfees aan. Die pryse sal op 17 April aan die wenners oorhandig word. Die damesprogram sluit onder meer ’n laat-ontbyt in. Die dag word saam met die tydskrif Tuis aangebied.


Me. Mabel Steenkamp, eienaar van ’n blomme- en dekorwinkel in die Paarl, is die spreker. Daar is ook ’n spesiale geleentheid vir vroue en hul huishulpe. Die Landbouskool Boland spook sake op die rugbyveld uit teen Diocesan College (Bishops).


Verskeie spanne in die verskillende ouderdomsgroepe speel vroeg op Saterdag 17 April wedstryde, met die twee eerste spanne wat die hoogtepunt van die dag se rugbyverrigtinge sal wees.


Toegang is gratis. Navrae: Tel. 021 863 0397.

25 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot