AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Byna geen goeie paaie oor

Slegs 8% van Suid-Afrika se paaie is in ‘n baie goeie toestand en KwaZulu-Natal is die provinsie met die slegste infrastruktuur vir vervoer.

Slegs 8% van die land se paaie is in ‘n baie goeie toestand, sê mnr. S’bu Ndebele, Minister van Vervoer.


In ‘n antwoord op ‘n parlementêre vraag van die Demokratiese Alliansie (DA), het Ndebele gesê dat slegs 5 303 km van die land se padnetwerk van 64 346 km in ‘n  baie goeie toestand is, terwyl byna 19% of 12 165 km in ‘n baie slegte toestand is.


Mnr. Manny de Freitas, DA-LP, sê in 1988 was 75% van Suid-Afrikaanse paaie in ‘n goeie toestand. Tussen 1988 en 1999 was bepaal dat die persentasie paaie in ‘n goeie of baie goeie toestand van 75% na 33% geval het. Tussen 1999 en 2008 het dit tot 8% geval.

KwaZulu-Natal het swakste paaie

KwaZulu-Natal is die provinsie met die slegste paaie met slegs 96 km van 6 749km wat in ‘n baie goeie toestand is. Slegs 161 km pad uit ‘n totaal van 4 952 km in Mpumalanga is in ‘n baie goeie toestand.


Altesaam 1 029 km se paaie van die 6 313 km in die Vrystaat is in ‘n baie goeie toestand. In Gauteng is 373 km van 3 449 km in ‘n baie goeie toestand terwyl 551 km van die 5 878 km uit die Oos-Kaap van dieselfde gehalte is.


In Noordwes is 261 km van die 5 551 km in baie goeie toestand terwyl 202 km uit die 2 539 km in die Noord-Kaap, asook 785 km van die 6 106 km in die Wes-Kaap en 1 247 van die 6 639 in Limpopo in ‘n baie goeie toestand is.

Lees ook:

Paaie in droewige toestand


6 April 2010


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot