AFGRI
BEAN
02 Des
-
9270
-95,00
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10469
51,00
SUNS
02 Des
-
10935
-95,00
WEAT
02 Des
-
6710
-35,00
WMAZ
02 Des
-
5024
-103,00
YMAZ
02 Des
-
4450
-56,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Calitzdorp sien uit na Portfees

Suid-Afrika se Porthoofstad skud tans sy vere reg vir die tweede Absa Port-en-wynfees om dié unieke wyn te vier.

Suid-Afrika se Porthoofstad skud tans sy vere reg vir die eerste Absa Port-en-wynfees om dié unieke wyn te vier. Die fees is Woensdag (11 Mei) tydens ’n mediafunksie vir port-, kaas- en sjokoladeproe in Centurion in Gauteng bekend gestel. Die fees vind sedert 1993 plaas, maar dit is die eerste jaar wat dié bankgroep deel daarvan is.


Hoewel die naam port vanaf volgende jaar nie meer in Suid-Afrika gebruik gaan word nie, neem dit nie die opgewondenheid oor die wyn weg nie.


Vanaf volgende jaar sal ’n port as byvoorbeeld ’n Cape White, Cape Ruby of Cape Vintage bekend staan. Ses verskillende port-style bestaan, so daar sal dus ses verskillende benamings wees.


Die fees


Die fees vind van 16 tot 18 Junie by die Calitzdorp-stasie plaas. Besoekers gaan getrakteer word op ’n verskeidenheid porte en portkultivar-wyne – byvoorbeeld die Ruby en Tawny porte asook die Vintage Reserve port wat al vele toekennings ingepalm het.


Die Pink Port, Wit Port, The Chocolate Port, Tinta Chocolat, Tinta Mocha, The Original Espresso, Tinta Barocca, Touriga Nacional, III en Khamsin sal ook beskikbaar wees.


Die fees word ook ondersteun deur ’n interessante program by die onderskeie kelders en ander toerisme-attraksies op die dorp. ’n Verskeidenheid van plaaslike kunstenaars se kunswerke sal ook uitgestal word, terwyl ’n spesiale program vir kinders saamgestel is.


Die gewilde portveiling sal weer plaasvind, met die wynmakers wat vyf bottels port, wat wissel tussen 3 liter en 9 liter, daarvoor aanbied. Die geld sal aan onder meer Calitzdorp se Fonds vir Behoeftiges geskenk word.


Die gewilde Portdans


Die fees se gewilde portdans word weer die jaar by die Hoërskool Calitzdorp aangebied.  Die tema is “Proe Portugal”, om die bande met die Portugese voorvaders te vier.  Belangstellendes word ook genooi om hulself in feesklere te tooi om dié wyn te vier en geld vir die skool in te samel.


Vir meer inligting, besoek gerus die fees se webtuiste.


11 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,941.58
-0.2%
Platinum
1,043.22
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,504
-0.5%
Alle aandele
74,649
-0.5%
Hulpbronne 10
74,306
-2.2%
Industriële 25
91,875
-0.3%
Finansiële 15
15,546
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot