AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

China sal meer in Afrika belê

China sal meer in Afrika belê, WHO praatjies sal dalk hervat word, Australië se skaapboere verwag goeie pryse en Kenia steun sy aloe vera-bedryf.

China sal meer in die landbou in Afrika belê, luidens Reuters. Die Chinese ontwikkelingsbank beplan om produksie op die kontinent te verbeter en sodoende inflasie en voedseltekorte te kniehalter.

Lees die volledige artikel hier: Reuters

Praatjies om onsuksesvolle onderhandelings deur die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) weer aan die gang te kry het reeds plaasgevind, volgens die president van Brasilië, berig die BBC. Pres. Luiz Inacio Lula da Silva sê hy is optimisties dat onderhandelings weer hervat sal word.

Lees die volledige artikel hier: BBC

Australië se skaapboere verwag vir die volgende paar jaar goeie pryse vir hul produkte, luidens The Land. Die aantal skape in dié land krimp en die totale aantal skape is nou kleiner as aan die begin van die vorige eeu.

Lees die volledige artikel hier: The Land

Kenia se regering wil die verbouing van aloe vera aanmoedig, berig Business Daily Africa. Wêreldwye handel in dié plant is sowat $110 miljoen per jaar werd en Kenia wil 'n groter spoor in die bedryf trap.

Lees die volledige artikel hier: Business Daily Africa

4 Augustus 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.45
-2.1%
Rand - Pond
21.03
-0.7%
Rand - Euro
18.86
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
973.45
-5.0%
Palladium
1,623.16
-2.8%
Goud
1,865.24
-2.5%
Silwer
22.38
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot