AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Clover se Mama Afrika Trust wen

‘n Toekenning vir maatskaplike verantwoordelikheid is vir ‘n derde keer aan Clover se Mama Afrika Trust toegeken.

Die korporatiewe toekenning vir die beste maatskaplike verantwoordelikheidsprojek in Suid-Afrika is onlangs vir ‘n derde keer aan Clover se Mama Afrika Trust toegeken.

Prof. Elaine Vlok, korporatiewe hoof van dié maatskappy en hoof van die projek, sê die projek is al sewe jaar aan die gang en sy het onlangs die 36ste Mama aangestel.

Met behulp van die projek bemagtig die maatskappy tans 36 vroue landwyd om sowat 12 800 kinders en sowat 3 500 bejaardes by te staan en te versorg. Een van die vroue versorg tans daagliks 1500 kinders.

Bemagtiging

Vlok sê die maatskappy glo nie daarin om slegs geld aan behoeftiges te gee en hulle nie verder te ontwikkel nie. Weens dié rede bemagtig hulle die vroue wat hulle as Mama’s aanstel. “Hulle kies watter vaardighede hulle wil aanleer, hetsy dit is om te leer naaldwerk doen, te hekel, juweliersware te maak of brood te bak.

“Om brood te bak is egter baie gewild, veral as die vroue by ander hoor dat hulle vir hulle behoeftiges daarmee kan sorg maar ook ‘n inkomste daaruit kan maak wanneer hulle dit verkoop,” vertel Vlok tydens ‘n sessie by die Knibbel en Klets kraal by die Clover Aardklop Kunstefees. Kyk hier na ‘n video waar Meiring en Vlok gesels oor hoe die vroue gekies word. 

Gehaltebeheer

Volgens Vlok oefen hulle streng gehaltebeheer oor die projekte uit om te vir seker dat die mammas se produkte aan Clover se algemene standaarde voldoen. Dié gehaltebestuur word met behulp van Clover se onderskeie takke en vrywilligers gedoen.

Enigiemand kan donasies vir dié projek maak, en Vlok moedig mense aan om by hulle plaaslike gemeenskappe betrokke te raak om behoeftiges by te staan. Diegene wat weet van ‘n vrou wat vir mense in haar gemeenskap sorg en dink dat sy deel van dié projek kan word, kan Vlok ook daarvan in kennis stel op Clover se webtuiste, www.clover.co.za.

10 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot