AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

CMW beleef moeilike jaar

Nieteenstaande die feit dat CMW se inkomste die afgelope boekjaar tot op 30 Junie toegeneem het, het hy ’n verlies van R13,6 miljoen gely.

Nieteenstaande die feit dat CMW se inkomste die afgelope boekjaar tot op 30 Junie met sowat 14% tot R151,3 miljoen toegeneem het, het hy ’n verlies van R13,6 miljoen gely.


Dit volg op ’n verlies van bykans R19 miljoen die vorige boekjaar. Mnr. Arthur Short, voorsitter van CMW, sê in sy jaarverslag dat ’n verlies van R9 miljoen gely is met die verkoop van die onderneming PureCape Textiles en R4 miljoen se klandisiewaarde wat in CMW Elite en SA Mohair Brokers (SAMB) afgeskryf is.


’n Verdere R1,2 miljoen moes ten opsigte van kantoortoerusting afgeskryf word. Nog ’n bydraende faktor tot die swak resultate van die SAMB-groep was regskoste van sowat R670 000. ’n Groot deel daarvan is weens die regsgeding tussen BKB en die SAMB nadat die landboumaatskappy OVK beheer oor CMW Operations wou kry.


“Indien die buitengewone afwykings buite rekening gelaat word, sou die groep vanjaar ’n wins getoon het,” het Short gesê. Volgens hom is besluit om Pure Cape Textiles te verkoop omdat “die tekstielbedryf nie met ’n land soos China” kan meeding nie.


Omdat CMW Elite ook die afgelope jaar nie noemenswaardige winste getoon het nie, is die klandisiewaarde wat met die verkryging van Elite-afslaers ontstaan het, ook afgeskryf. Om sy markaandeel te verhoog, het CMW sy kommissie in die veselafdeling verlaag.


In Maart vanjaar het OVK die bestuur van CMW oorgeneem en verskeie regstellende stappe gedoen om CMW weer volhoubaar en winsgewend te maak.


“Wat omset betref, het CMW sy markaandeel behou, maar kon hy nie daarin slaag om koste afwaarts te bestuur nie. Danksy beter kostebesparingmaatreëls en ander stappe is die direksie van mening dat CMW nou gereed is vir sterk groei,” het Short bygevoeg.


13 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.01
+0.9%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,749.51
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,839.50
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot