AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

CMW-oorname ’n twispunt

Bokhaarboere is verdeeld oor die voorgestelde oorname van CMW deur OVK en sommige meen hulle kan aan die kortste ent trek.

Die voorgestelde oorname van CMW deur OVK is steeds ’n twisappel. Bokhaarboere is glo verdeeld oor die kwessie en sommige meen dat hulle aan die kortste ent kan trek. Diegene wat meen dat hulle slegter daaraan toe gaan wees, sê die bates wat hulle in CMW hou, is sedert sy stigting erg weggevreet.


Daar word ook gemeen dat die direksie pa moet staan vir die verlies van miljoene rande wat na bewering weens swak besluite deur die maatskappy gely is. Sedert CMW op 19 Augustus 1993 tot stand gekom het, was dit dikwels in die spervuur.


Die gebou en infrastruktuur waarin die maatskappy gehuisves is, het voorheen aan die Sybokhaarraad behoort. Die waarde daarvan is met die totstandkoming op sowat R30 miljoen beraam. Daar word nou gemeen dat OVK – wat reeds 34% van CMW besit – die meerderheidsaandeel (66%) vir ’n bate wat tans meer as R60 miljoen beloop, vir ’n appel en ’n ei kan opraap.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 20 November 2009.


16 November 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
-2.3%
Rand - Pond
21.07
-0.8%
Rand - Euro
18.88
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
973.57
-5.0%
Palladium
1,621.00
-2.9%
Goud
1,865.26
-2.5%
Silwer
22.34
-4.8%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot